Die leerbekwaamheid van die Graaff-Reinetse kleurling, in vergelying met die van die blanke en die naturel

dc.contributor.advisorvan Rensburg, J. A. J.en_ZA
dc.contributor.authorBlignault, Andries Petrusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology.
dc.date.accessioned2012-08-27T14:03:34Z
dc.date.available2012-08-27T14:03:34Z
dc.date.issued1900
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, [1940?].
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In sy vergelykende ondersoek na die Leerbekwaamheid van die Suid-Afrikaanse Naturel en die van die Blanke ,het van Rensburg (1) tot die gevolgtrekking gekom dat die Naturel waarskynlik nie die Leer bekwaamheid het om hom in staat te stel om op gelyke voet met die Blanke mee te ding nie, behalwe in take van 'n buitengewone eenvoudige aard. Omdat ons in Suid-Afrika nou ook, behalwe die genoemde twee groot bevolkingsgroepe, 'n derde -groep het - die Kleurlinge - wat saamgestel is uit die vermenging (2) van verskillende rasse, Blank sowel as Gekleurd , doen die volgende vrae hulle onwillekeurig voor: Hoe sal die Kleurling presteer met betrekking tot die funksies wat getoets word deur die toetse wat van Rensburg op Blankes en Naturelle toegepas het en wat sal sy posisie in hierdie verband dus wees ten opsigte van die van die Blanke en die Naturel? Verder, kan hierdie vrae en hulle oplossing lig werp op die vraagstuk van 'n rasseverskil tussen die groepe? Dit was die doel van hierdie ondersoek om bostaande vrae te probeer beantwoord met betrekking tot die Kleurlinge van Graaff-Reinet en omstreke.af_ZA
dc.format.extent112 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/69920
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Graaff-Reineten_ZA
dc.subjectLearning abilityen_ZA
dc.subjectIntelligence testsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie leerbekwaamheid van die Graaff-Reinetse kleurling, in vergelying met die van die blanke en die naturelaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
blignaut_leerbekwaamheid_1940.pdf
Size:
46.54 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis