Functioning and satisfaction with health services of persons living with spinal cord injuries in the Western Cape during the COVID-19 pandemic

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background: Spinal cord injuries (SCI) are a severely disabling condition caused by spinal damage due to trauma, disease, or degeneration. As a result, several changes in activities and participation are noted in individuals with SCI. The outbreak in the COVID-19 pandemic forced several changes within the health system to mitigate the spread of the virus, this included changes in service provision at a government-funded specialized in-patient rehabilitation centre in the Western Cape (WCRC). Given that rehabilitation is a critical component for the optimisation of functioning and good health, the complexity surrounding the decisions to limit access to primary healthcare, including rehabilitation at community level, during a pandemic are significant and should be investigated. Aim: To report on the unmet functioning needs and satisfaction with health and rehabilitation services of persons living with SCI, who have been discharged from a specialised rehabilitation centre, in the Western Cape, during the first year of the COVID-19 pandemic. Methods: A descriptive cross-sectional study was used to determine the unmet functioning needs of PWSCI, as well as their satisfaction with utilised health care services. Inclusive sampling was followed, and telephone-based survey was performed. Data on injury characteristics, demographics and socioeconomic profiles, secondary health conditions, activity limitations and participation restrictions, mental health states, and quality of life were collected using a combination of the International SCI Community Survey questionnaire and questionnaires from a previous related study. Satisfaction with health-care services was also evaluated. Data were analysed using descriptive and interferential statistics. Results: Thirty-five participants were included in the study. Sixteen (45.7%) of the individuals had SCI caused by an assault, with 57.1% having tetraplegia and 62.9% having incomplete SCI. The majority of participants (60%) were between the ages of 18 and 30, and 27 (77.1%) were men. The unemployment rate after injury was 94.3%. Spasticity (65.7%), muscular and joint pain (62.9%), and chronic pain (45.7%) were the most common secondary health conditions. The majority of participants (62.9%) reported difficulty walking, transferring from the floor (62.9%), and transferring from bed to a wheelchair (57.1%). For bowel movements, 94.3% of participants utilised suppositories, while 40% used indwelling catheters. In terms of activity and participation, the majority of participants reported difficulties standing unaided (82.9%), managing stress (54.3%), taking public transit (54.3%), and caring for others (51.4%). Happiness was the most common positive vitality and emotional well-being experience (80%), whereas fatigue was the most common negative (82.9%). Approximately 46% of participants reported that their health related QOL was satisfactory. Self-satisfaction was highest at 74.3%, and contentment with living conditions was lowest at 48.6%. Overall, health care staff were lauded for their treatment and communication skills. With 85.7% satisfaction, WCRC provided the best health care services. Conclusion: This study highlighted that there are still unmet functioning needs observed during the first year of the COVID-19 pandemic. The findings suggested that rehabilitation regimens for PWSCI should prioritise addressing the direct consequences of a SCI. It highlights the importance of expert SCI treatment, including multi-disciplinary rehabilitation initiatives, especially in times of crisis.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Spinaalkoord-beserings is 'n ernstige toestand wat veroorsaak word deur skade aan die spinaalkoord as gevolg van trauma, siekte of degenerasie. As gevolg hiervan word verskeie veranderinge in aktiwiteite en deelname opgemerk by individue met spinaalkoord-beserings. Die uitbreek van die COVID-19-pandemie het verskeie veranderinge binne die gesondheidstelsel gedwing om die verspreiding van die virus te vertraag, insluitend, veranderinge in dienslewering by 'n staatsbefondsde gespesialiseerde binnepasientrehabilitasiesentrum in die Wes-Kaap. Aangesien rehabilitasie 'n kritieke komponent is vir die optimalisering van funksionering en goeie gesondheid, is die kompleksiteit rondom die besluite om toegang tot primere gesondheidsorg, insluitend rehabilitasie op gemeenskapsvlak, tydens 'n pandemie te beperk, beduidend en moet dit ondersoek word. Doelwit: Om verslag te doen op onvervulde funksioneringsbehoeftes en tevredenheid met gesondheids- en rehabilitasiedienste van persone wat met spinaalkoord-beserings leef, wat ontslaan is uit ‘n gespesialiseerde rehabilitasiesentrum in die Wes-Kaap, gedurende die eerste jaar van die COVID-19-pandemie. Metodologie: ’n Beskrywende dwarssnitontwerp is gebruik om die onvervulde funksioneringsbehoeftes van mense wat lewe met spinaalkoord-beserings te bepaal asook hul tevredenheid met beskikbare gesondheidsorgdienste. Inklusiewe steekproefmetode is gevolg met telefoongebaseerde onderhoude. Data oor beseringskenmerke, demografiese en sosio-ekonomiese profiele, sekondere gesondheidstoestande, aktiwiteitsbeperkings en deelnamebeperkings, geestesgesondheidtoestande en lewenskwaliteit is ingesamel deur gebruik te maak van 'n kombinasie van die Internasionale Spinaalkord-besering Gemeenskapsopname vraelys en vraelyste uit 'n vorige verwante studie. Tevredenheid met gesondheidsorgdienste is ook geevalueer. Data is ontleed met behulp van beskrywende en interferensiele statistieke. Resultate: Vyf-en-dertig deelnemers is by die studie ingesluit. Sestien (45.7%) individue het spinaalkoord-beserings wat deur 'n aanranding veroorsaak is, 57.1% met tetraplegie en 62.9% met onvolledige spinaalkoord-beserings. Die meerderheid deelnemers (60%) was tussen die ouderdomme van 18 en 30, en 27 (77,1%) was mans. Die werkloosheidsyfer na besering was 94,3%. Spastisiteit (65.7%), spier- en gewrigspyn (62.9%) en kroniese pyn (45.7%) was die algemeenste sekondere gesondheidstoestande. Die meerderheid van die deelnemers (62,9%) het probleme ondervind om te loop, van die vloer af te beweeg en van die bed na 'n rolstoel oor te skuif (57,1%). Vir dermbewegings het 94,3% van die deelnemers setpille gebruik, terwyl 40% indringende kateters gebruik het. Meerderheid deelnemers het probleme gerapporteer soos om sonder hulp te staan (82.9%), stres te hanteer (54.3%), openbare vervoer te gebruik(54.3%) en om te gee vir ander van hulp te wees (51.4%). Gelukkigheid was die mees algemene positiewe lewens- en emosionele welstandservarings (80%), terwyl moegheid die algemeenste negatiewe ervarings was (82,9%). Ongeveer 46% van die deelnemers het gerapporteer dat hul gesondheidsverwante kwaliteit van lewe bevredigend was. Selftevredenheid was die hoogste op 74,3%, en tevredenheid met lewensomstandighede was die laagste op 48,6%. In die algemeen is gesondheidsorgpersoneel geloof vir behandelings- en kommunikasievaardighede. Meerderheid (85.7%) van deelenemers was tevrede met die diens wat deur WCRC verskaf. Gevolgtrekking: Hierdie studie het die onbevredigde funksioneringsbehoeftes wat gedurende die eerste jaar van die COVID-19-pandemie teenwoordig was, uitgelig. Die bevindinge het voorgestel dat rehabilitasie vir mense wat lewe met spinaalkoord-beserings geprioritiseer moet word om die direkte gevolge van 'n spinaalkoord-besering aan te spreek. Dit beklemtoon die belangrikheid van kundige spinaalkoord-besering behandeling, insluitend multidissiplinêre rehabilitasie-inisiatiewe, veral in tye van krisis.
Description
Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation