Die funksie van musiek in die musiekblyspel en die kabaret

dc.contributor.advisorKruger, Marieen_ZA
dc.contributor.authorEsterhuysen, Etienneen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.en_ZA
dc.date.accessioned2013-02-18T13:26:48Zen_ZA
dc.date.accessioned2013-03-15T07:31:54Z
dc.date.available2013-02-18T13:26:48Zen_ZA
dc.date.available2013-03-15T07:31:54Z
dc.date.issued2013-03en_ZA
dc.descriptionThesis (MDram)--Stellenbosch University, 2013.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Empirical studies have shown that music has a determinable effect on human emotions. In this study, the function of music is analysed in terms of how it functions in the musical and the cabaret as genres. A broad overview regarding the development of these two genres shows how music is incorporated in these two genres through the ages. A further analysis regarding structural elements show how music is used in the musical to develop action and character, whilst also portraying how music supports the sosio-political onset of the cabaret. These functions are practically applied to My Fair Lady (1956) as text for the musical and applied to Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W (2010) as text for the cabaret. In these two texts, chosen songs are analysed in terms of how the music functions in these two genres. In conclusion, a summary of how music functions in these two Musical Theatre genres is given by referring to the results discussed in this thesis. In the results are found a better understanding of how music functions in these genres to heighten the aesthetical and dramatic values of a theatre production. Music also heightens the emotional experience of the staged production.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Empiriese studies het bewys dat musiek 'n daadwerklike effek op die mens se emosies het. In hierdie studie word ondersoek ingestel na die funksie van musiek in die musiekblyspel en die kabaret. 'n Breë oorsig van die ontwikkeling van hierdie twee genres toon aan hoe musiek daarin aangewend word. In 'n verdere bespreking van hierdie twee genres word die vorm en funksie van musiek in hierdie twee genres ontleed en aangetoon hoe musiek die handeling en karakterontwikkeling in die musiekblyspel beïnvloed en hoe musiek in die kabaret die sosiopolitiese aard van die kabaret ondersteun. Hierdie funksies is toegepas op My Fair Lady (1956) as musiekblyspel en Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W (2010) as kabaret. In hierdie tekste is gekose liedjies ge-analiseer om aan te toon hoe die musiek ten opsigte van hierdie twee genres funksioneer. Ten slotte is daar opsommend uitgelig hoe musiek funksioneer in hierdie twee musiekteater genres met verwysing na die resultate gevind in die bespreking van die tesis. In die resultate word daar 'n beter begrip gekweek van hoe musiek in hierdie genres toegepas word om die estetiese en dramatiese ervaring van hierdie genres te verhoog. Musiek verhoog ook die gehoor se emosionele ervaring van die verhoogaanbieding.af
dc.format.extentvii, 91 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/80022
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectCabarets -- Musicen_ZA
dc.subjectMusicals -- Musicen_ZA
dc.subjectMusic -- Aesthetical and dramatic valueen_ZA
dc.subjectTheses -- Dramaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Dramaen_ZA
dc.titleDie funksie van musiek in die musiekblyspel en die kabaretaf
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
esterhuysen_funksie_2013.pdf
Size:
1.44 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: