Nog 'n vertaling van die Bybel in Afrikaans : wat maak dit anders?

dc.contributor.authorVan der Merwe, Christo H. J.en_ZA
dc.date.accessioned2021-04-26T07:22:58Z
dc.date.available2021-04-26T07:22:58Z
dc.date.issued2020
dc.descriptionCITATION: Van der Merwe, C. H. J. 2020. Nog ʼn vertaling van die Bybel in Afrikaans : wat maak dit anders?. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(4-1):892-911, doi:10.17159/2224-7912/2020/v60n4-1a3.en_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.descriptionPublication of this article was funded by the Stellenbosch University Open Access Funden_ZA
dc.description.abstractDie 2020-vertaling is anders as die ander vertalings van die Bybel in Afrikaans omdat daar op ’n innoverende manier ’n wyse gevind moes word om aan die behoeftes van kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik, te voldoen. Dit is naamlik die behoefte aan ’n verstaanbare vertaling in idiomatiese Afrikaans wat baie na aan die bronteks bly. In hierdie alternatiewe vertaalmodel is ’n byna onmoontlike ideaal gestel: ’n “Direkte” vertaling wat poog om die bronteks te vertaal asof die skrywers direk in goeie idiomatiese Afrikaans aangehaal word. Dié vertaalmodel het ’n grondige besinning vereis oor die taalmodel waarmee gewerk sou word. In hierdie verband het die kognitiewe taalkunde waardevolle insigte gebied. Baie van hierdie insigte is nie heeltemal nuut nie, maar eerder verdere ontwikkelings en/of verfynings van tradisionele wyshede waarmee alreeds in die histories-filologiese semantiek gewerk is. ’n Voorbeeld in hierdie verband is die feit dat taal volledig ingebed is in die kultuur en ervarings van die sprekers van die betrokke taal. (Dit is daarom byna onvermydelik dat lesers sommige vertalings nie gaan verstaan nie, tensy die vertaling van toeligtende kommentaar voorsien word.) Verdere waardevolle insigte uit die kognitiewe taalkunde, wat met behulp van voorbeelde geïllustreer word, is dat daar onderskei moet word tussen die prototipiese en minder prototipiese betekenisse van uitdrukkings; dat betekenisverskuiwings geleidelik geskied en dat dit eie aan menslike taal is dat sommige onderskeidings moeilik is om te maak; en dat betekenisonderskeidings tipies met kenmerkende ko- en kontekstuele raamwerke vir elkeen van die onderskeidings gepaard gaan en dat die vorme wat sprekers gebruik of aan hulle taaluitings gee, altyd die primêre uitgangspunt van die interpretasie daarvan moet wees.af_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?pid=S0041-47512020000400003&script=sci_abstract&tlng=es
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent20 pages
dc.identifier.citationVan der Merwe, C. H. J. 2020. Nog ʼn vertaling van die Bybel in Afrikaans : wat maak dit anders?. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(4-1):892-911, doi:10.17159/2224-7912/2020/v60n4-1a3en_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2020/v60n4-1a3
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/110354
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_ZA
dc.subjectBible -- Translatingen_ZA
dc.subjectBible translating -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectCognitive linguisticsen_ZA
dc.subjectCognitive grammaren_ZA
dc.subjectBible Afrikaans -- Translatingen_ZA
dc.subjectBible Afrikaans -- Versionsen_ZA
dc.subjectBible -- Hermeneuticsen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Discourse analysisen_ZA
dc.subjectGrammar, Comparative and general -- Phonologyen_ZA
dc.titleNog 'n vertaling van die Bybel in Afrikaans : wat maak dit anders?af_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vandermerwe_nog_2020.pdf
Size:
518.92 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: