Enkele persoonlikheidskenmerke by essensiele hipertensie-Kleurlingvroue

dc.contributor.advisorMƶller, A. T.en_ZA
dc.contributor.authorVenter, Anna Magdalenaen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:36:33Z
dc.date.available2012-08-27T11:36:33Z
dc.date.issued1977
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1977.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Nieteenstaande die feit dat daar groat vooruitgang gemaak is op mediese gebied, kon daar tot nog toe geen eenstemmigheid verkry word oor die aard en etiologie van essensiele hipertensie nie. (Grollman, 1973; Redaksioneel, The Lancet, 1976; Thomas, 1973). Nogtans is diƩ toestand die belangrikste epidemie van die twintigste eeu en minstens 23 miljoen volwasse Amerikaners ly aan hipertensie (Sheps en Kirkpatrick, 1975). Page (1976) het byvoorbeeld aangetoon dat ongeveer vyftien tot twintig persent van die volwasse bevolking van die Verenigde State van Amerika en ander ge1ndustraliseerde volke deur die siekte geaffekteer word. Sommige skrywers ontken die bestaan van essensiele hipertensie as enkele entiteit of siekte en gaan van die standpunt uit dat dit 'n patogenetiese heterogene groep afwykings is (Knudsen, Iwai en Dahl, 1973; Pickering, 1955). Volgens Kolb (1973) is dit 'n sistemiese reaksie wat deur 'n verskeidenheid faktore veroorsaak kan word.af_ZA
dc.format.extent150 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/54431
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectHypertensionen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Psychologyen_ZA
dc.subjectPersonalityen_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleEnkele persoonlikheidskenmerke by essensiele hipertensie-Kleurlingvroueaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
venter_enkele_1977.pdf
Size:
3.73 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis