Die verwantskap tussen sekere aanlegte en persoonlikheidseienskappe en die realisme van beroepskeuse
Date
1994-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The future of any country belongs to the youth and the youth of South Africa has a right to receive information concerning existing and expected opportunities in all the different sectors of the national economy. Furthermore, the youth also has a right to receive professional career guidance from counselling psychologists of indisputable integrity. Irreparable harm can be done by unskilled, untrained and uninformed persons who venture into the field of counselling. An overview of the literature indicates that psychologists in the Republic of South Africa have a real need for models that can be used for the valid and reliable assessment of realistic career choice for matriculants. The purpose of the research was to determine by means of thorough investigation the validity of the independent variables: aptitude, interest fields, personality traits, components of the self-concept, socio-economic status and academic choice. achievement as predictors of realistic career choice. The measuring instruments were the Manpower Aptitude Test Battery (MATB), the Kodus Interest Questionnaire (Kodus), the Tennessee Self Concept Scale (TSCS) the Sixteen Personality Factor Questionnaire (16-PF) and the Duncan Index Scale. The academic achievement was obtained from the average marks in the standard nine year-end examination. Vocational choice was measured by means of a vocational questionnaire. Three psychologists acting as judges independently rated the realism of pupil’s career choice on a five-point scale. The pupil's vocational choice, along with relevant information about the pupil such as aptitude, interest fields, personality traits, self-concept, academic achievement, values and socio-economic status was supplied to each judge. The sample for the purposes of this study consisted of 606 Black, White and Coloured matriculants from nine schools in the Southern Cape. The validity investigation of the predictors was conducted with the aid of stepwise multiple regression analysis as well as stepwise discriminant analysis. This was done on various predictor groupings for realism of career choice in order to determine the best predictor combinations and optimum prediction efficiency. Using the stepwise regression analysis, various so-called "best" prediction models, consisting of combinations of predictors, could be compiled. Multiple regression equations for prediction could also be made available. With a view to future use, classification functions equations to classify "new" cases as realistic career choice/unrealistic career choice were made available with the aid of discriminant analysis. Based on the findings of the research, the conclusion was reached that certain predictors (Average Aptitude, Self-Concept - Identity, Academic Achievement, Interest - Public Appearance, Interest - Individual, Personality - Self-sufficiency) offered a high rate of prediction efficiency in respect of realistic career choice. From an overview of the literature on the subject and the findings of this research it was concluded th.at realistic career choice models would probably be the most efficient manner in which to determine the realism of career choices in high school children. Such regression models which have been compiled as a result of the present studies for races, collectively and apart, can be of practical value to psychologists.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toekoms van enige volk behoort aan die jeug en daarom het die Suid-Afrikaanse jeug die reg op inligting omtrent huidige en verwagte beroepsmoontlikhede in al die verskillende sektore van die nasionale volshuishouding. Meer nog; hulle het ook die reg op professionele beroepsvoorligiting, verskaf deur onbedrewe, onopgeleide en oningeligte persone, wat hulle op die terrein van beroepsvoorligting waag, aangerig word. 'n Oorsig van die literatuur dui daarop dat sielkundiges in die Republiek van Suid-Afrika 'n werklike behoefte het aan modelle wat gebruik kan word vir die geldige en betroubare assessering van realistiese beroepskeuse vir matrikulante. Die doel van die navorsing was om deur middel van deeglike ondersoek die geldigheid van die onafhanklike veranderlikes te bepaal: aanleg, belangstellingsvelde, persoonlikheidseienskappe, komponente van die selfkonsep, sosio-ekonomiese status en akademiese keuse. prestasie as voorspellers van realistiese beroepskeuse. Die meetinstrumente was die Manpower Aptitude Test Battery (MATB), die Kodus Interest Questionnaire (Kodus), die Tennessee Self Concept Scale (TSCS), die Sixteen Personality Factor Questionnaire (16-PF) en die Duncan Index Scale. Die akademiese prestasie is behaal uit die gemiddelde punte in die standerd nege jaareindeksamen. Beroepskeuse is deur middel van 'n beroepsvraelys gemeet. Drie sielkundiges wat as beoordelaars opgetree het, het onafhanklik die realisme van leerling se beroepskeuse op 'n vyfpuntskaal beoordeel. Die leerling se beroepskeuse, tesame met relevante inligting oor die leerling soos aanleg, belangstellingsvelde, persoonlikheidseienskappe, selfkonsep, akademiese prestasie, waardes en sosio-ekonomiese status is aan elke beoordelaar verskaf. Die steekproef vir die doeleindes van hierdie studie het bestaan uit 606 Swart, Wit en Kleurling matrikulante van nege skole in die Suid-Kaap. Die geldigheidsondersoek van die voorspellers is met behulp van stapsgewyse meervoudige regressie-analise sowel as stapsgewyse diskriminantanalise uitgevoer. Dit is gedoen op verskeie voorspellergroeperings vir realisme van beroepskeuse om die beste voorspellerkombinasies en optimale voorspellingsdoeltreffendheid te bepaal. Met behulp van die stapsgewyse regressie-analise kon verskeie sogenaamde "beste" voorspellingsmodelle, bestaande uit kombinasies van voorspellers, saamgestel word. Veelvuldige regressievergelykings vir voorspelling kan ook beskikbaar gestel word. Met die oog op toekomstige gebruik is klassifikasiefunksievergelykings om "nuwe" gevalle as realistiese beroepskeuse/onrealistiese beroepskeuse te klassifiseer met behulp van diskriminantanalise beskikbaar gestel. Op grond van die bevindinge van die navorsing is tot die gevolgtrekking gekom dat sekere voorspellers (Gemiddelde aanleg, Selfkonsep - Identiteit, Akademiese Prestasie, Belangstelling - Openbare voorkoms, Belangstelling - Individu, Persoonlikheid - Selfgenoegsaamheid) 'n hoë koers van voorspellingsdoeltreffendheid bied ten opsigte van realistiese beroepskeuse. Uit 'n oorsig van die literatuur oor die onderwerp en die bevindinge van hierdie navorsing is tot die gevolgtrekking gekom dat realistiese beroepskeusemodelle waarskynlik die doeltreffendste manier sou wees om die realisme van beroepskeuses by hoërskoolkinders te bepaal. Sulke regressiemodelle wat saamgestel is as gevolg van die huidige studies vir rasse, gesamentlik en apart, kan vir sielkundiges van praktiese waarde wees.

Description
Thesis (PhD)--Universiteit van Stellenbosch, 1994.