Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

dc.contributor.authorOdendaal, Pieter
dc.date.accessioned2013-10-22T09:58:46Z
dc.date.available2013-10-22T09:58:46Z
dc.date.issued2011-08
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za/en_ZA
dc.description.abstractOpsomming: Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed. Reeds met die eerste oogopslag is dit duidelik dat Breytenbach nie met vertaling in die konvensionele sin van die woord besig is nie – so word “donker” en “modder” in gedig 1 byvoorbeeld respektiewelik as “danker” en “madder” vertaal. Die oogmerk van hierdie artikel is om agter die spreekwoordelike kap van die byl van hierdie vertaalkeuses te kom. Jacques Derrida se werk oor vertaling sal as teoretiese raamwerk vir die ondersoek dien. Verder sal oortekening as ’n alternatiewe vertaalstrategie in oorblyfsel/voice over geïdentifiseer en deskriptief ontleed word om sodoende die tradisionele opvatting van vertaling as die oordrag van betekendes uit te brei.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extent23 p.
dc.identifier.citationOdendaal, P. 2011. Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over. LitNet Akademies, 8(2):286-308.en_ZA
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/85472
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet Academicen_ZA
dc.rights.holderAuthor retain copyrighten_ZA
dc.subjectBreytenbach, Breytenen_ZA
dc.subjectVoice oversen_ZA
dc.subjectLiterature -- Translations -- History and criticismen_ZA
dc.titleOortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice overaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
odendaal_oortekening_2011.pdf
Size:
692.98 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: