Musiekopvoeding onder die Kaaplandse Departement van Onderwys, 1916-1984 : 'n histories-kritiese studie
dc.contributor.advisor | Nell, W. L. | en_ZA |
dc.contributor.author | Smit, E.(Etienne) | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T14:03:49Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T14:03:49Z | |
dc.date.issued | 1985-11 | |
dc.description | Thesis (PhD)-- Stellenbosch University, 1985. | en_ZA |
dc.description | Includes bibliography | en_ZA |
dc.description.abstract | INLEIDING: Daar is nog nie veel navorsing ten opsigte van musiekopvoeding en -onderwys, soos dit in die Suid-Afrikaanse situasie van toepassing is, voltooi nie. Name wat in hierdie verband wel vermelding verdien, is o.a. Jan Bouws, Theodore C. de Villiers, Anna C.M. Fick, Philip McLachlan, Rachel E. Pienaar, Petrus Roos, Gertruida M. Steyn, Anna G.J. van Wyk en Arthur Wegelin. Die terrein sover dit Kaapland betref, is ook nog nie deeglik verken nie, hoewel waardevolle werk deur Mej. Acàma Fick van die Universiteit Stellenbosch gedoen is ten opsigte van die geskiedenis van skoolsang in Kaaplandse skole tot 1915, die afsluiting van die Muirtydperk. Gevolglik is 1916 gekies as die aansluitingsjaar vir hierdie studie oor die ontwikkeling van musiekopvoeding onder die Kaaplandse Onderwysdepartement (K.O.D.). Ten einde 'n hydrae tot die moontlike verdere ontwikkelinge op hierdie gebied te kan lewer, is ook besluit om die studie tot 1984 deur te trek. | af_ZA |
dc.format.extent | x, 363 p. | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/70248 | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Music -- Instruction and study -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Music | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Music | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Education | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Education | en_ZA |
dc.subject | Music teachers -- Training of -- South Africa -- Cape of Good Hope | en_ZA |
dc.subject | School music -- Instruction and study -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History | en_ZA |
dc.title | Musiekopvoeding onder die Kaaplandse Departement van Onderwys, 1916-1984 : 'n histories-kritiese studie | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- smit_musiekopvoeding_1985.pdf
- Size:
- 7.58 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: