Die sheet hydroforming of a complex-shaped AA2024-W aircraft skin panel — from concept to final component
Date
2021
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In terms of project risk management, ‘systemic risk’ is identified as risks which are artefacts of the environment which a project is executed in, and are related to (i) the project team’s actions, (ii) how project controls are managed and interact, and (iii) how the project is planned and executed. This paper proposes a methodology to estimate the cost impact of systemic risk on a portfolio of projects by using risk quantification and Monte Carlo simulation, in the absence of a validated parametric risk model, to estimate the systemic risks in an entire portfolio of projects. The case study simulation results indicate a significant effect of systemic risks on the project portfolio risk profile, where systemic risks increased the P80 value of the contingency requirement by +85.6%. The successful management of systemic risk would contribute to project success by limiting unnecessary waste.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die vroeë stadiums vereis produkontwerp ’n meer kwantitatiewe proses om seker te maak dat die simulasiestudie se uitkoms aan die verwagtinge voldoen. Die doel van hierdie studie was om vas te stel of ’n simulasiepakket vir vervaardigingsimulasie die stempelplaat-hidrovorming van ʼn aluminiumligering vliegtuigpaneel met ʼn komplekse vorm doeltreffend kon evalueer en staaf. Die ru-stuk- en persgereedskap konsepte is digitaal gekonseptualiseer, geëvalueer, en gestaaf met behulp van die konseptualiseringsiklus van die vormingsproses. Omdat dit nie nodig was om verskeie ru-stuk- en persgereedskap konsepte fisies te toets nie, is daar beduidend bespaar deur die gebruik van ’n hulpbron- doeltreffende ontwikkelingsproses. Selfs sonder die modellering van die hiperelastiese rubberelemente kon ʼn suksesvolle hidrovormingsimulasie- uitslag behaal word. Die studie het egter getoon dat ʼn rubber-op-metaal- wrywingskoëffisiënt toepaslik geïnkorporeer moet word. Die studie dui op die gebrek aan standaard metrologiemetodes vir die akkurate evaluering van ʼn simulasie-uitslag in kommersiële simulasiepakkette. Simulasie- metrologie is ʼn nuwe belangstellingsgebied wat verder ontwikkel moet word. Die navorsing dra by tot die verbetering van die simulasieproses van plaatmetaalvorming, en spesifiek die simulasie van die stempelplaat- hidrovormingsproses. Die studie is van nut vir die ruimtevaart- en motorbedryf en bevorder die aanvaarding van digitale vervaardigings- prosesse.

Description
CITATION: Serfontein, J. L., et al. 2021. Die sheet hydroforming of a complex-shaped AA2024-W aircraft skin panel — from concept to final component. South African Journal of Industrial Engineering, 32(4):13-27, doi:10.7166/32-4-2502.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za

Keywords
Simulation software package, Rubber-metal bonding, Sheet-metal, Hydroformylation, Manufacturing processes -- Automation
Citation
Serfontein, J. L., et al. 2021. Die sheet hydroforming of a complex-shaped AA2024-W aircraft skin panel — from concept to final component. South African Journal of Industrial Engineering, 32(4):13-27, doi:10.7166/32-4-2502