Administrative aspects of parks and recreational facilities at the local government level with particular reference to the Durban municipality : a theoretical and practical perspective
Date
1992-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The provision and administration of parks and recreational
facilities at the local government level was investigated. The
status of parks and recreational facilities in overseas countries
was described and compared with the situation in South Africa.
After defining the concepts of play, recreation and leisure it
was suggested that recreation is a basic human need throughout
the life cycle. As such, the provision of parks and recreation
facilities by local authorities is more than just a service.
Since it concerns the basic social welfare of the community, it
is also a moral obligation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voorsiening en administrasie van parke en rekreaksiefasiliteite op plaaslike owerheidsvlak is ondersoek. Die status van parke en rekreasiefasiliteite in oorsese lande is beskryf en vergelyk met die situasie in Suid-Afrika. Nadat konsepte soos spel, reaksie en vrye tyd gedefinieer is, is voorgestel dat rekreasie 'n basiese menslike behoefte regdeur die menslike lewensiklus is. Dus is die voorsiening van parke en rekreasiefasiliteite baie meer as slegs 'n dienslewering, aangesien dit die sosiale welsyn van die hele gemeenskap op die hart dra wat 'n morele verpligting op die plaaslike owerheid plaas.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Parks -- Management, Recreation areas -- Management, Parks -- South Africa -- Durban -- Management, Recreation areas -- South Africa -- Durban -- Management, Local government -- South Africa