Namakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskap

dc.contributor.advisorWagner, O. J. M.en_ZA
dc.contributor.authorKotze, P. W. De Villiersen_ZA
dc.contributor.otherUniversity of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropologyen_ZA
dc.date.accessioned2015-10-15T09:21:55Z
dc.date.available2015-10-15T09:21:55Z
dc.date.issued1942-06en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was hoofsaaklik om 'n volledige opname te maak van alle fases van die gemeenskaslewe in die verafgeleë en geïsoleerde distrik van Namakwaland. Gegewens oor die gemeenskap is sover moontlik kwantitatief ingesamel en dit is aangevul deur objektiewe waarnemings en ondervindinge van die skrywer en van ou inwoners in die distrik wat geod bekend is met die Namakwalandse samelewing. Dit is deurgaans gevind dat die gebore Namakwalander 'n besonder goeie verteller is, veral as hy toegelaat word om oor homself en sy eie moeilikhede en lewensgebruike te gesels. Deur hierdie vertellinge kon waardevolle data saamgestel word. Die vernaamste bron waaruit gegewens oor die samelewing verkry is, was die familie in die gemeenskap self en besonderhede oor die familielewe is ingesamel deur middel van 'n opmetingskedule.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Not availableen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/97569
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectNamakwaland (South Africa) -- Social cnditionsen_ZA
dc.subjectNamakwaland (South Africa) -- Historyen_ZA
dc.titleNamakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskapaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kotze_namakwaland_1942.pdf
Size:
75.5 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download PDF