Fabriekwerksters in Kaapstad : 'n sosiologiese studie van 540 blanke- en kleurlingfabriekwerksters
dc.contributor.advisor | Wagner, O. J. M. | en_ZA |
dc.contributor.author | Theron, Erika | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts ans Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology. | |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T11:36:16Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T11:36:16Z | |
dc.date.issued | 1942 | |
dc.description | Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1942. | |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toenemende groei van die nywerhede in Suid-Afrika gedurende die afgelope vyftien tot twintig jaar het beteken dat daar 'n vermeerdering van arbeidskanse vir vroulike arbeiders op die gebied moontlik gemaak is. Terwyl daar in 1923-24 in die Unie 7104 blanke en 7136 nie-blanke d.w.s. 'n totaal van 14240 vroulike persone in fabrieke werksaam was, vind ons dat in 1937-38 die getalle gestyg het tot 27483 blanke en 10534 nie-blanke of 'n totaal van 38017 vroulike persone. Die aantal fabriekwerksters in die Unie het dus gedurende daardie veertien jaar meer verdubbel. Wanneer die Kaapse Skiereiland alleen geneem word, vind ons dat in 1923-24 hier 1622 blanke en 4289 nie-blanke of 'n totaal van 5911 vroulike persone in fabireke werksaam was. In 1938 is daar eter volgens persoonlike berekinge ongeveer 'n 10000 vrolike persone weksaam waarvan ongeveer 60% kleurlinge is. | af_ZA |
dc.format.extent | 433 pages : illustrations. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/53900 | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | |
dc.subject | Women -- Employment -- South Africa -- Cape Town | en_ZA |
dc.subject | Labor -- South Africa -- Cape Town | en_ZA |
dc.subject | Working class -- South Africa -- Cape Town | en_ZA |
dc.subject | Factories -- South Africa -- Cape Town -- Employees | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Sociology | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | Fabriekwerksters in Kaapstad : 'n sosiologiese studie van 540 blanke- en kleurlingfabriekwerksters | af_ZA |
dc.type | Thesis |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- theron_fabriekswerkers_1942.pdf
- Size:
- 179.71 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download Thesis