Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied : ’n alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling

dc.contributor.authorPantland, N. A.
dc.contributor.authorVan Vuuren, J. H.
dc.date.accessioned2012-06-28T14:10:39Z
dc.date.available2012-06-28T14:10:39Z
dc.date.issued2006
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.satnt.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractKuslande het ’n eenmalige geleentheid om by die Verenigde Nasies (VN) aansoek te doen om ’n uitgebreide maritieme gebied, indien hul wetenskaplik kan toon dat die voet van die kontinentale helling (VKH) buite hul soewereine 200 seemyl eksklusiewe ekonomiese sone geleë is. Die VN definieer geomorfologies die VKH as die kromme van maksimale buiging tussen die afplattende kontinentale helling en die bodem van die diepsee. In hierdie artikel word daar getoon hoe gediskretiseerde tegnieke uit differensiaalmeetkunde suksesvol gebruik kan word om die VKH benaderd uit satelliet seebodem dieptedata te bepaal, sonder om van data gladstrykingstegnieke gebruik te maak. Hierdie differensiaalmeetkundige benadering is ’n alternatief tot ’n huidige, wyd-gebruikte tegniek vir die bepaling van die VKH en toon dat internasionale spekulasie oor die opportunisme van hierdie tegniek bloot vanuit ’n geomorfologiese perspektief geregverdig mag wees. Die numeriese resultate wat verkry word, is ’n wetenskaplik verantwoordbare aanwyser ten opsigte van die moontlike ligging van die VKH rondom die Suid-Afrikaanse kus.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extentp. 248-256 : ill.
dc.identifier.citationPantland, N. A. & Van Vuuren, J. H. 2006. Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied : ’n alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 25(4), 248-265, doi:10.4102/satnt.v25i4.168.en_ZA
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.4102/satnt.v25i4.168
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/21507
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalen_ZA
dc.rights.holderAuthor retain the copyrighten_ZA
dc.subjectContinental slope -- South Africaen_ZA
dc.subjectMaritime area -- South Africaen_ZA
dc.subjectSatellite sea depth data -- South Africaen_ZA
dc.subjectCoasts -- South Africaen_ZA
dc.titleDie Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied : ’n alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale hellingaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
pantland_suidafrikaanse_2006.pdf
Size:
1.44 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: