Factors contributing to poor antiretroviral therapy adherence among patients at Jwaneng Mine Hospital MASA Clinic in Botswana

Date
2011-03
Authors
Maokisa, Thatayotlhe Colleen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study establishes factors that contribute to poor ART adherence. It was done at Jwaneng Mine Hospital MASA Clinic in Botswana. A qualitative study was done using a structured questionnaire which included open and close-ended questions. A total of 36 people (17 male and 19 female) who are HIV positive and on ART participated in the study. Participants were aged 21 years and above. Data was analysed using qualitative method. Frequencies were used for analysis of close-ended questions. Themes were identified in open-ended questions. The responses given by the patients gave an insight on factors that may be contributing to poor ART adherence among patients at Jwaneng Mine hospital MASA Clinic although the study population was too small to make definite conclusions. In this study it was revealed that the following factors may play a role in poor ART adherence: Transport issues, Forgetfulness and long waiting hours. The main finding in this research was that many factors thought to be contributing to poor adherence do not seem to have influence on ART adherence but the fact of the matter is general ART adherence of patients at Jwaneng Mine Hospital is low. To enhance good adherence, it is of paramount importance that ART be rolled-out even to the lowest level health facilities, more nurses should be trained on prescribing and dispensing of ART, and patients should be given at least two months supply of ART. Lastly, it would be of importance to conduct a similar type of study in the future on a larger scale to verify the results of this study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is gerig op die vasstelling van feite wat tot die swak nakoming van Anti-retrovirale Behandeling (ARB) bydra. Dit is by die Jwaneng-mynhospitaal se Masa-kliniek in Botswana uitgevoer. 'n Kwalitatiewe studie is gedoen deur gebruik te maak van 'n gestruktureerde vraelys wat oop en geslote vrae ingesluit het. Ses en dertig mense in totaal – 17 mans en 19 vroue – wat MIV-positief en ARB-behandeling ontvang, het aan die studie deelgehad. Hulle ouderdom was 21 jaar en ouer. Data wat ingewin is, is deur gebruikmaking van die kwalitatiewe metode geanaliseer. Frekwensies is toegepas vir die analise van geslote vrae en temas in oop vrae is geïdentifiseer. Antwoorde wat in die vraelyste verstrek is, het insig gebied oor faktore wat moontlik sou kon bydra tot swak ARB-nakoming onder pasiënte in die MASA-kliniek van die Jwaneng-mynhospitaal, hoewel die groep wat vrae beantwoord het te klein was om besliste gevolgtrekkings te maak. Uit die studie het dit egter geblyk dat die volgende faktore moontlik 'n rol in die swak nakoming van ARB kan speel: vervoeraangeleenthede, vergeetagtigheid en lang wagure. Die hoofbevinding uit die navorsing was dat vele faktore wat aanvanklik gemeen is tot swak ARB-nakoming bydra, nie so 'n groot rol en omvang het nie – die feit van die saak blyk te wees dat die algemene nakoming van ARB aan betrokke pasiënte in Botswana se Jwaneng-mynhospitaal eenvoudig nie na wense is nie. Om deeglike nakoming te bevorder, is dit van die uiterste belang dat ARB na selfs die laagste vlak van gesondheidsfasiliteite uitgebrei word, dat groter getalle verpleegters in die voorskryf en toediening van ARB opgelei word, en dat aan die betrokke pasiënte minstens 'n twee maande-voorraad van ARB gegee word. Ten slotte sou dit van belang wees om 'n soortgelyke tipe studie soos dié, maar wel op groter skaal, in die toekoms uit te voer om hierdie een se bevindings te staaf.
Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV/AIDS -- Treatment -- Adherence -- Botswana, Antiretroviral therapy -- Adherence -- Botswana
Citation