Changes and challenges in the face of digital disruptions at community print newspapers of Boland Media and WP Media : perspectives from the newsroom

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Community print newspapers in South Africa have not been immune to the consequences of the digital disruption on the media landscape in general and the print media industry in particular. While research has been conducted on the changes and challenges the digital disruption has caused in the print media industry, there is a lack of research on how this phenomenon has affected the newsrooms of community print newspapers in South Africa. This study employed a qualitative research design with a phenomenological approach as theoretical framework to examine the changes and challenges journalists working at community print newspapers in South Africa experience in their newsrooms. Interviews were conducted with nine community journalists from a number of community newspapers published in the Western Cape by Boland Media and WP Media. The researcher explored their experiences with and perspectives on changes and challenges in the newsroom, the way these journalists function in an online environment, the role of community newspapers in the communities they serve, the quality of community newspapers in South Africa as well as what the participants in this study believe the future may hold for these publications. The researcher found that while there are in fact a number of changes and challenges present in the participants’ newsrooms, this does not hamper their passion for or quality of their work.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gemeenskapskoerante in Suid-Afrika is, soos die res van die drukmediabedryf en die algehele medialandskap, beïnvloed deur die ontwrigting wat die uitbreiding van digitale media in die medialandskap veroorsaak het. Terwyl daar reeds navorsing oor die gevolge hiervan op die drukmediabedryf oor die algemeen gedoen is, is daar ’n gebrek aan navorsing oor wat die gevolge vir die nuuskantore by Suid-Afrikaanse gemeenskapskoerante was. Hierdie kwalitatiewe studie fokus op die veranderinge en uitdagings wat die uitbreiding van digitale media in die nuuskantore van Suid-Afrikaanse gemeenskapskoerante meegebring het. Die studie het fenomenologie as teoretiese raamwerk gebruik. Data is ingesamel deur middel van onderhoude wat gevoer is met nege joernaliste van gemeenskapskoerante wat in die Wes-Kaap deur Boland Media en WP Media gepubliseer word. Die navorser het die veranderinge en uitdagings in die nuuskantore, die manier hoe hierdie joernaliste in ’n digitale omgewing funksioneer, die rol van die publikasies in die gemeenskappe wat hulle dien, die kwaliteit van die publikasies en die toekoms van gemeenskapskoerante in Suid-Afrika verken. Die navorser het bevind dat alhoewel die joernaliste wat aan die studie deelgeneem het verskeie veranderinge en uitdagings in hul nuuskantore ervaar, hulle nie glo dat dit die kwaliteit van hul publikasies of hul passie vir hul werk belemmer nie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Community newspapers -- South Africa -- Western Cape, South Africa -- Western Province -- Electronic newspapers, Electronic newspapers, Journalists -- South Africa -- Western Cape, UCTD
Citation