Onderwys aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652 - 1795 : 'n kultuur-historiese studie

dc.contributor.advisorThom, H. B.en_ZA
dc.contributor.authorDu Toit, Petrus Stephanusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:01Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:01Z
dc.date.issued1936-12
dc.descriptionThesis (DPhil) -- Stellenbosch University, 1936.
dc.description.abstractVOORWOORD: Verskillende skrywers het verskillende interpretasies gegee van wat die eintlike onderwerp van die Geskiedenis van die Onderwys uitmaak. So is nog tot onlangs die beskouing gehuldig dat dit die geskiedenis van groot opvoedkundiges, hulle lewe en werke, moet weergee. Met dit as uitgangspunt is egter nie 'n goeie insig in sake te verkry nie en is die voorstelling noodwendig eensydig. Vir die opvatting dat dit 'n geskiedenis van pedagogiese stelsels is, is miskien meer te se. As hierdie stelsels egter op hulself bly staan en hulle samehang met allerhande ander faktore, met filosofie en godsdiens, met die hele strewe en lewe van die mensheid of ten minste van 'n groot groep van mense, nie gesien word nie, bring dit egter ook nie perspektief nie. Die Geskiedenis van die Onderwys moet dus meer gesien word as 'n uiteensetting van pedagogiese denke en doen as 'n deel van 'n groot organiese geheel: die algemene kultuurgeskiedenis van die mensheid.af_ZA
dc.format.extent327 p. : ill.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/63726
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectEducation -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Historyen_ZA
dc.subjectCape of Good Hope (South Africa) -- History -- To 1795en_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectTheses -- Historyen_ZA
dc.titleOnderwys aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652 - 1795 : 'n kultuur-historiese studieaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dutoit_onderwys_1936.pdf
Size:
16.21 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: