Susceptibility of five strains of vine mealybugs, Planococcus ficus (Signoret), to chlorpyrifos
Date
2004-03
Authors
De Wet, Owen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Colonies of Planococcus ficus (Signoret) were reared from three different areas, Hex River
Valley, Robertson and Stellenbosch. An insectary colony and a table grape colony from
Nietvoorbij experimental farm were also included in the study. A range of concentrations of
chlorpyrifos was applied topically to individuals from the different colonies. The Stellenbosch
population had the lowest LDso, although it was not significantly different from that of the
insectary and Robertson colonies. The Hex River Valley and table grape colonies had a
significantly higher LDso than the Robertson, Stellenbosch and insectary colonies, although the
relative tolerance was 1.5, which would probably not result in significant control failure in the
field. However, this does indicate that there is potential for the development of resistance to
chlorpyrifos in the vine mealybug in South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Kolonies van Planococcus ficus (Signoret), is versamel en geteel uit drie verskillende areas, Hex.riviervallei, Robertson en Stellenbosch. 'n Bestaande insektarium kolonie van die Lanbou Navorsings Raad en 'n tafeldruif kolonie vanaf Nietvoorbij proefplaas is ook ingesluit in die studie. 'n Reeks konsentrasies van chlorpyrifos is topikaal aangewend aan individue van die verskillende kolonies. Die Stellenbosch populasie het die laagste LDso getoon alhoewel dit nie betekenisvol verskil het van die LDso van die insektarium - en Robertson kolonies nie. Die Hexriviervallei en tafeldruif kolonies se LDso was betekenisvol hoër as die Robertson, Stellenbosch and insektarium kolonies. Alhoewel die relatiewe weerstand 1.5 was, sal dit waarskynlik nie tot 'n aansienlike beheermislukking in die veld lei nie. Nogtans dui dit op die potensiaal vir moontlike ontwikkeling van weerstand teen chlorpyrifos in die wingerdwitluis.

Description
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Grapes -- Diseases and pests -- Control, Mealybugs -- Control, Mealybugs -- Insecticide resistance, Chlorpyrifos, Dissertations -- Entomology, Theses -- Entomology