Its just a matter of time : African American musicians and the Cultural Boycott in South Africa, 1968-1983

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In 1968 the United Nations General Assembly instituted a cultural boycott against apartheid South Africa. The cultural boycott prevented South Africa from having cultural, educational and sporting ties with the rest of the world, and it was an attempt by the international community to sever ties with South Africa. A culmination of this strategy was the publication of an annual registry by the United Nations of all international entertainers, actors, and others who performed in South Africa from 1983. Based on this registry a number of academic studies have been conducted, but very few studies have investigated those who came to perform in South Africa before the publication of the registry even though renowned artists such as Percy Sledge (1970), Brook Benton (1971 & 1982), Jimmy Smith (1978 & 1982) and Isaac Hayes (1978) performed in South Africa during this time. This study will investigate a selection of African American musicians who came to perform in South Africa before the publication of the registry. Specific attention will be paid to the reception of these musicians in South Africa, the promoters that brought them and their accompanying musicians. Based on close readings of their tours, this study will argue that the cultural boycott was not as successful in deterring musicians from performing in South Africa. In fact, in some instances their careers regained renewed relevance after their return to America.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In 1968 het die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies ‘n kulturele boikot teen apartheid Suid-Afrika ingestel. Die kulturele boikot het verhoed dat Suid-Afrika kulturele, opvoedkundige en sportbande met die res van die wêreld het. Dit was ook ‘n poging van die wêreld gemeenskap om bande met Suid-Afrika te verbreek. ‘n Hoogtepunt van hierdie strategie was die publikasie van ‘n jaarlikse register deur die Verenigde Nasies van al die internasionale vermaaklikheidsterre, akteurs en ander wat sedert 1983 in Suid-Afrika opgetree het. Op grond van hierdie register is ‘n aantal akademiese studies gedoen, maar baie min studies het diegene ondersoek wat voor die publikasie van die register in Suid-Afrika opgetree het. Selfs het bekende kunstenaars soos Percy Sledge (1970), Brook Benton (1971 & 1982), Jimmy Smith (1978 en 1982) and Isaac Hayes (1978) gedurende hierdie tyd in Suid-Afrika opgetree. Hierdei studie ondersoek ‘n uitgesoekte groep Afro-Amerikaanse musikante wat voor die publikasie in SuidAfrika opgetree het. Spesiale aandag word geskenk aan die ontvangs van hierdie musikante in Suid-Afrika, die bemarkers wat hulle gebring het en hul gepaardgaande musikante. Hierdie studie is gebasseer op noukeurige bestuderings van hul toere en sal argumenteer dat die kulturele boiket nie suksesvol was om musikante te keer om in Suid-Afrika op te tree nie. Inteendeel, in sommige gevalle het hul loopbane hernude belangstelling gekry nadat hulle teruggekeer het na Amerika.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
International relations and culture -- South Africa, Apartheid and art -- South Africa -- History, Cultural boycott -- South Africa, African American musicians -- Political aspects, UCTD
Citation