Making a monument out of a memory

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research project explores my creative artistic practice as a process that is fluid and unfixed. In my work, I explore and respond to existing memorials/markers to create site responsive sculptures, drawings, performance, and photographs. A central concern in my work is the process of converting personal memory, loss, grief, shame, and the passing of time, into commemorative markers. In doing so I embrace the temporal performative qualities of returning to significant sites and past events, (real, forgotten, or imagined), and observing how these experiences affect my art practice. I refer to my primary authors Sabine Marschall, Annie Coombes, Derek Hook and Pumla Gobodo-Madikizela, in discussing the public sphere of memorials, collective memory and trauma. These insights dovetail into my own insights on how different audiences’ views on commemorative markers change over time, and how the function of commemorative markers are affected by maintenance or neglect; deliberate denigration, and natural entropy. I refer to the work of artists Haroon Gunn-Salie and Sethembile Msezane, each of whom are known to produce work that functions both as performance, and as temporal public commemorative markers. Discussion of my work has been woven into the paper in the form of vignettes that reflect my experiences of certain places, insights, and processes that inform my creative practice. This body of work takes the form of this research article, an exhibition titled, At the Edge of the Vanishing, and the scripting and performance of an original, autobiographical theatre script titled, The Moon Looks Delicious From Here.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ; Hierdie navorsingsprojek ondersoek my kreatiewe kunsbeoefening as 'n proses wat vloeibaar en ongefikseerd is. In my werk verken en reageer ek op bestaande gedenktekens/merkers om werf-responsiewe beeldhouwerke, tekeninge en foto's te skep. 'n Sentrale bekommernis in my werk is die proses om persoonlike geheue, verlies, hartseer, skaamte en die verloop van tyd in herdenkingsmerkers om te skakel. Sodoende omhels ek die tydelike performatiewe eienskappe van terugkeer na belangrike terreine en gebeure uit die verlede, (werklik of verbeeld), en waarneem hoe hierdie ervarings my kunspraktyk beïnvloed. Ek verwys na my primêre skrywers Sabine Marschall, Annie Coombes en Derek Hook en Pumla Gobodo-Madikizela in die bespreking van die publieke sfeer van gedenktekens en kollektiewe geheue. Hierdie insigte sluit aan by my eie insigte oor hoe herdenkingsmerkers verander, hoe hulle met verloop van tyd deur verskillende gehore beskou word, en hoe die funksie van gedenkmerkers deur instandhouding of verwaarlosing beïnvloed word; doelbewuste afkraak, en natuurlike entropie. Ek verwys na die werk van kunstenaars Haroon Gunn-Salie en Sethembile Msezane, van wie elkeen bekend is om werk te lewer wat beide as opvoering en as tydelike openbare gedenkmerkers funksioneer. Bespreking van my werk sal in die referaat ingeweef word in die vorm van vignette wat my ervarings van sekere plekke, insigte en prosesse sal weerspieël wat my kreatiewe praktyk inlig. Hierdie liggaam van werk neem die vorm aan van hierdie navorsingsartikel, 'n uitstalling getiteld, At the Edge of the Vanishing, en die draaiboek en uitvoering van 'n oorspronklike, outobiografiese teaterskrif getiteld, The Moon Looks Delicious From Here.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation