The future of incentives as a lever to increase HIV testing in the workplace : evidence from a field experiment
Date
2010-03
Authors
Weihs, Martin Erich
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Voluntary HIV testing in the workplace was offered to two groups of employees; in one case informing about a reward offered for voluntary testing and in the other case not.
Both groups were asked to complete a questionnaire before the testing. The study’s hypothesis was that incentives significantly increase employees’ willingness to participate in on-site voluntary counselling and testing.
A t-test for significance of difference between both groups‘ means was done and results indicate that the offer of incentives significantly increases the uptake of voluntary testing in the workplace.
Advantages of these results are discussed in this thesis.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vrywillige MIV toetsing is aan twee groepe werknemers aangebied; in die een geval is ‘n beloning geheg aan die vrywillige toetsing en in die ander geval nie. ‘n Vooraf opgestelde vraelys is by beide groep voor die tyd afgeneem. Die hipotese van die studie was dat aansporing beduidend sou bydra tot die gewilligheid om deel te neem aan MIV toetsing in die werksplek. ‘n T-toets vir beduidendheid van verskille tussen gemmideldes is tussen die twee groepe gedoen en resultate dui daarop dat die aanbied van ‘n beloning beduidend bydra tot die beter opname van vrywillige toetsing in die werksplek. Voordele van hierdie resultate word in die tesis bespreek.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
HIV testing in the workplace, Incentives, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management