Gebed en Ou-Testamentiese teologie
Date
2001
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Theology and Religion, University of the Free State
Abstract
Prayer should be an intrinsic part of theology because the way in which people understand the nature of God determines the nature and content of their prayers. This article poses the following question: In which way is prayer discussed in Old Testament theologies? This question is discussed by an investigation into ten prominent Old Testament theologies: Eichrodt; Vriezen; Von Rad; Zimmerli; McKenzie; Westermann; Clements; Childs; Preuss; en Brueggemann. It is significant that the systematic discussion of prayer is ignored or neglected in many theologies, especially theologies of English scholars. There are a few deficiencies in theologies discussing prayer, inter alia the negligence of non-Psalmic prayers and intercessory prayers.
Gebed en teologie is onlosmaaklik aan mekaar verbonde, omdat die manier waarop die mens God verstaan die aard en inhoud van hulle gebede bepaal. Die vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom is: In watter mate word gebed in Ou-Testamentiese teologieë bespreek? Hierdie vraag word beantwoord aan die hand van tien toonaangewende Ou-Testamentiese teologieë: Eichrodt; Vriezen; Von Rad; Zimmerli; McKenzie; Westermann; Clements; Childs; Preuss; en Brueggemann. Dit is betekenisvol dat die sistematiese bespreking van gebed in ’n hele aantal van hierdie teologieë afgeskeep of geïgnoreer word, veral teologieë van Engelse geleerdes. Verder is daar ’n hele aantal leemtes by teologieë wat wel gebed bespreek, onder andere die onderbeklemtoning van die nie-Psalmiese gebede en voorbidding.

Description
CITATION: O'Kennedy, D. F. 2001. Gebed en Ou-Testamentiese teologie. Acta Theologica, 21(1), doi:10.38140/at.v21i1.1532.
The original publication is available at https://journals.ufs.ac.za
The original publication is available at https://journals.ufs.ac.za
Keywords
Citation
O'Kennedy, D. F. 2001. Gebed en Ou-Testamentiese teologie. Acta Theologica, 21(1), doi:10.38140/at.v21i1.1532.