Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980

dc.contributor.advisorOttermann, R. E.en_ZA
dc.contributor.authorLotter, Beatrix Naudeen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.issued1986-12
dc.descriptionThesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1986.en_ZA
dc.description.abstractINLEIDING: Die Sangfees op Stellenbosch is tans nog’n belangrike jaarlikse musiekaktiwiteit en studente-geleentheid. Die vrae rondom die geskiedenis daaragter was die aansporing tot die studie, en met hierdie ondersoek sal gepoog word om vrae te beantwoord soos die volgende: (1) Watter faktore het aanleiding gegee tot die ontstaan; (2) wanneer en deur wie is die Sangfees gestig; (3) hoe het die heel eerste Sangfees daar uitgesien; (4) hoe is dit met verloop van jare georganiseer en deur wie; (5) neem dit tans nog dieselfde vorm aan as destyds; (6) hoe belangrik was die Sangfees tydens die aanvangsjare en watter plek beklee dit teen 1980 in die Stellenbosse musieklewe. Daar sal ook gelet word op die reaksie wat die Sangfees ontlok het, hetsy deur musiekkenners, die pers, studenterade, die studente self, dit wil sê almal wat deur die jare daarby betrokke was. 'n Ander belangrike aspek wat nagevors sal word is die musiek wat tydens Sangfees uitgevoer is sedert die ontstaan tot en met 1980. Het die styl van die Sangfeesprogramme mettertyd verander en indien weI, wat was die aard van die veranderinge?af_ZA
dc.format.extent200 blaaieaf_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65126
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectStellenbosch University -- Song festivals
dc.subjectDissertations -- Musicen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980af_ZA
dc.typeThesisen
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lotter_geskiedenis_1986.pdf
Size:
10.11 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: