Voorkomingsprogramme vir middelmisbruik deur hoerskoolleerders : riglyne vir maatskaplike werkers

dc.contributor.advisorEngelbrecht, L.
dc.contributor.authorKok, Elana
dc.contributor.otherUniversity of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Social Work.
dc.date.accessioned2011-09-09T09:24:58Z
dc.date.available2011-09-09T09:24:58Z
dc.date.issued2004-12
dc.descriptionThesis (MA(MW))--University of Stellenbosch,2004.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: An exploratory study was done on prevention programmes of substance abuse by high school learners. This was done in order to: explore the factors leading to substance abuse by high school learners; explore the conditions for successful substance abuse programmes and compare it with existing programmes; and to determine how prevention programmes for high school learners can be used in South-African schools. The motivation for this study emerged as a result of the researcher’s involvement in prevention programmes for adolescents in schools and on farms at the South-African Council for Alcohol and Drug Dependency (SANCA) in the Paarl area. The objective of this study is to provide guidelines to social workers for the effective implementation of substance abuse prevention programmes for high school learners. The literature study confirmed the need for effective prevention programmes and highlighted the focus om the factors which leads to substance abuse. Emphasis is placed on risk and protection factors involved with substance abuse. SANCA in Paarl’s adolescent community’s risk and protective factors was investigated, because of the necessity to identify these factors before a prevention programme can be designed. The universum is the grade 10 learners of six schools in the Paarl area. One learner out of each class represented the sample of 48 respondents. The study was done trough a structured questionnaire. A combination of qualitative and quantitative information, through the use of open and close-ended questions, was gathered. The results of this study confirmed the results of the literature study, namely that the most important factor leading to substance abuse, is peer group influence. However, a combination of strategies and programmes are needed to develope a suitable programme for the specific community. The recommendations focus on four areas. Firstly the conditions are described for an effective prevention programme regarding the role of social workers, the use of assessment, evaluation, models, theories and approaches. Secondly, recommendations are made for techniques and general approaches. The third area gives directions for programme content. The last area recommends a possibility for future research: the process, roles and type of training needed to implement an effective and sustainable support group system in schools, must be tested.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Verkennende studie vir voorkomingsprogramme vir middelmisbruik deur ho¨erskoolleerders is gedoen ten einde: die faktore wat tot middele-misbruik deur ho¨erskoolleerders aanleiding gee, te ondersoek; die voorwaardes vir suksesvolle middele-misbruikvoorkomingsprogramme te verken en met bestaande programme in verband te bring; en te bepaal hoe voorkomingsprogramme aan ho¨erskoolleerders in Suid-Afrikaanse skole benut kan word. Die motivering vir die studie het gespruit uit die navorser se betrokkenheid by die Suid- Afrikaanse Raad vir Alkohol- en Dwelmafhanklikes (SANRA) met die aanbied van voorkomingsprogramme vir adolessente, op plase en in skole in die Paarl-omgwing. Die doel van hierdie studie is dus om riglyne vir maatskaplike werkers daar te stel vir die effektiewe implementering van voorkomingsprogramme vir middelmisbruik deur ho¨erskoolleerders. Die literatuurstudie het die behoefte aan effektiewe voorkomingsprogramme bevestig en die faktore wat lei tot middelmisbruik is ook uitgelig. Daar is veral gefokus op die risikoen beskermingsfaktore hierby betrokke. Die studie is ingelei deur ’n ondersoek na die risiko- en beskermingsfaktore wat ’n rol speel in die adolessente gemeenskap van SANRA (Paarl), aangesien dit noodsaaklik is om hierdie faktore te identifiseer voordat ’n voorkomingsprogram ontwerp word. Die universum is graad-10 leerders van ses skole in die gebied. Een leerder uit elke klas het die steekproef, van 48 respondente, verteenwoordig. Die ondersoek is aan die hand van ’n gestruktureerde vraelys gerig. Kwalitatiewe en kwantitatiewe inligting is deur middel van ’n kombinasie van oop en geslote vrae ingesamel. Die resultate van hierdie ondersoek het die literatuurstudie bevestig, naamlik dat die hoof faktor wat aanleiding gee tot middelmisbruik, portuurgroepinvloede is. ’n Kombinasie van verskeie strategie¨e is nodig om geskikte programme vir spesifieke gemeenskappe te ontwerp. Die aanbevelings fokus op vier areas, naamlik die voorwaardes vir ’n effektiewe voorkomingsprogram rakende die rol van die maatskaplike werker, die gebruik van assessering, evaluering, modelle, teorie¨e en/of benaderings en aanbevelings ten opsigte van tegnieke, programvoorstelle en programinhoud. Die vierde en laaste area maak ’n aanbeveling vir verdere navorsing: ’n Ondersoek na die proses, rol van en tipe opleiding nodig om ’n effektiewe en volhoubare ondersteuningsgroepstelsel in skole te implementeer.af
dc.format.extentiii, x, 130 leaves : ill.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/16372
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherStellenbosch : University of Stellenbosch
dc.rights.holderUniversity of Stellenbosch
dc.subjectSubstance abuse -- South Africa -- Paarl -- Preventionen_ZA
dc.subjectSubstance abuse -- Treatment -- South Africa -- Paarlen_ZA
dc.subjectSchool children -- Substance use -- South Africa -- Paarlen_ZA
dc.subjectPeer pressure in adolescence -- South Africa -- Paarlen_ZA
dc.subjectSocial work with drug addicts -- South Africa -- Paarlen_ZA
dc.subjectTheses -- Social worken_ZA
dc.subjectDissertations -- Social worken_ZA
dc.titleVoorkomingsprogramme vir middelmisbruik deur hoerskoolleerders : riglyne vir maatskaplike werkersaf
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kok_voorkomingsprogramme_2004.pdf
Size:
727.95 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: