Time, space, and identity in Pope memes : a multimodal analysis
Date
2022-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: nternet memes do not provoke a lot of debate or analysis, and serious scrutiny of them seems to
be avoided. In this dissertation I want to argue that memes can be a useful area of study as they are a distinctive form of communication that makes it possible to analyze broader multimodal forms. This study makes use of a combination of multimodal discourse analysis (Kress and Van Leeuwen 1996; Iedema 2003a) and Bakhtin’s (1981, 1986) conceptualization of discourse to explore Pope Francis memes. The study probes the texts and discourses selected by meme creators
and the way in which time and space is multimodally constructed in Pope Francis memes. The texts and discourses selected by meme creators to construct the identity of Pope Francis through these memes are also examined. This study seeks to provide a flexible theoretical framework,
which could be used for the analysis of data that combines verbal and visual modes. It also wishes to demonstrate that internet memes, with their deceptive appearance of triviality, are a distinctive form of communication, the study of which can be useful in testing the theoretical underpinnings
of communicative theory. The findings suggest that memes provide challenges to how discourse has generally been viewed in linguistic theory and argues for a chronotopic, multimodal, and dynamic view of communication.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Internetmemes veroorsaak nie baie debat of analise nie en dit lyk asof ernstige ondersoek daaroor vermy word. In hierdie proefskrif wil ek die argument maak dat memes 'n nuttige studiegebied kan wees, aangesien dit 'n kenmerkende vorm van kommunikasie is wat dit moontlik maak om breër multimodale vorms te analiseer. Hierdie studie maak gebruik van 'n kombinasie van multimodale diskoersanalise (Kress and Van Leeuwen 1996; Iedema 2003a) en Bakhtin (1981, 1986) se konseptualisering van diskoers om Pous Francis memes te verken. Die studie ondersoek die tekste en diskoerse wat deur memeskeppers gekies word en die manier waarop tyd en ruimte multimodies gekonstrueer word in Pous Francis memes. Die tekste en diskoerse wat deur meme-skeppers gebruik word om die identiteit van Pope Francis te konstrueer deur hierdie memes word ook ondersoek. Hierdie studie poog om 'n buigsame teoretiese raamwerk te verskaf, wat gebruik kan word vir die analise van data wat verbale en visuele modusse kombineer. Dit wil ook demonstreer dat internetmemes, met hul misleidende voorkoms van trivialiteit, 'n kenmerkende vorm van kommunikasie is, waarvan die studie nuttig kan wees om teoretiese onderbou van kommunikatiewe teorie te toets. Die bevindings dui daarop dat memes uitdagings bied aan hoe diskoers oor die algemeen in taalteorie beskou is en argumenteer vir 'n chronotopiese, multimodale en dinamiese siening van kommunikasie.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Memes, Multimodal discourse analysis, Bakhtin, M. M. (Mikhail Mikhaĭlovich), 1895-1975 -- Criticism and interpretation, Social media communication, Communicative theory, Social perception, UCTD