Evaluation of C# for a station controller in a reconfigurable manufacturing system
Date
2016-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Reconfigurable manufacturing systems (RMSs) are aimed at dynamic situations, such as varying products, variations in production volume requirements and changes in available resources. RMSs distinguish themselves from other types of manufacturing systems in that they can quickly adapt to a new product being introduced without the need for long reconfiguration times, and can therefore cost effectively produce smaller batch sizes.
RMSs in research environments in most cases used Agent Based Control (ABC), but the main automation vendors in the industry do not support ABC. This inhibits the acceptance of RMSs by the industry. For this research, C# was investigated as an alternative to ABC, since C# can provide for many of the functionalities of agents, yet is a more widely known language than ABC. Furthermore, C# is an object-oriented programming (OOP) language and thus possesses characteristics aligned with the core characteristics of reconfigurable manufacturing systems.
The focus of this thesis is to determine the suitability of C# for the development of the control software for RMSs. This thesis describes the design, implementation, testing and evaluation of a reconfigurable stacking and buffering station. The controller was implemented in C# and made use of the ADACOR architecture.
The physical test-setup was built to evaluate the reconfigurability of the controller in a series of reconfiguration experiments.
The thesis showed that the controller could handle all the hardware interfaces without problems, since C# generally simplifies the task of hardware interfacing. OOP characteristics helped making developing and maintaining the code an intuitive task. The stacking station handled all communication with the cell controller correctly, which proved that it could easily be integrated into a distributed control architecture.
AFRIKAANSE OPSOMMING: "Reconfigurable manufacturing systems" (RMSs) is gemik op dinamiese situasies, soos veranderende produkte, veranderings in produksievolumes en veranderinge in beskikbare hulpbronne. RMSs onderskei hulself van ander tipes vervaardigingstelsels deurdat hulle vinnig kan aanpas by nuwe produkte wat bekendgestel word sonder dat dit nodig is om die stelsel eers lank te herkonfigureer, en kan sodoende kleiner lotgroottes koste-effektief produseer. RMSs maak in navorsingmilieus meestal gebruik van "Agent Based Control" (ABC), maar die hoof outomatisasie-verkopers in die industrie ondersteun nie ABC nie. Dit belemmer die aanvaarding van RMSs in die industrie. Vir hierdie navorsing is C# as 'n alternatief vir ABC ondersoek omdat C# baie van die funksionaliteite kan voorsien wat aangetref word in ABC, maar terselfdertyd 'n meer bekende taal is as ABC. Verder is C# 'n objek-georiënteerde programmerings- (OOP) taal en beskik dus oor karakteristieke wat in lyn is met die kernkarakteristieke van RMSs. Die fokus van hierdie tesis is die geskiktheid van C# vir die ontwikkeling van beheersagteware vir 'n RMS. Hierdie tesis beskryf die ontwerp, implementering, toetsing en evaluering van 'n herkonfigureerbare stapel- en bufferstasie. Die beheerder was in C# geïmplementeer en het van die ADACOR-argitektuur gebruik gemaak. Die fisiese toets-opstelling was gebou om die herkonfigureerbaarheid van die beheerder te kan evalueer aan hand van 'n reeks herkonfigureringseksperimente. Die tesis het gewys dat die beheerder sonder probleme alle hardeware-intervlakke kon hanteer, omdat C# dit oor die algemeen vergemaklik om met hardeware te kommunikeer. OOP karakteristieke was nuttig om die ontwikkeling en instandhouding van die program intuïtief te maak. Die stapelstasie het alle kommunikasie met die selbeheerder korrek hanteer, wat bewys het dat dit probleemloos in 'n verspreide beheerargitektuur opgeneem kon word.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Configurable computing systems, Object-oriented methods (Computer science), UCTD, C# (Computer program language)