Die geskiedenis van die Stellenbosch Hospitaal (1942-2001)

dc.contributor.advisorVenter, C.en_ZA
dc.contributor.advisorVisser, Wessel P.en_ZA
dc.contributor.authorBaderoen, Tougedaen_ZA
dc.contributor.otherUniversity of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.
dc.date.accessioned2008-09-12T07:30:49Zen_ZA
dc.date.accessioned2010-06-01T08:36:56Z
dc.date.available2008-09-12T07:30:49Zen_ZA
dc.date.available2010-06-01T08:36:56Z
dc.date.issued2003-03en_ZA
dc.description.abstractDie Queen Victoria Gedenkhospitaal van Stellenbosch, wat sedert 1904 die Stellenbosse gemeenskap bedien het, het as gevolg van 'n groeien~e inwonergetal geleidelik 'n gebrek aan ruimte ondervind. Daarom is daar gedurende die 1930's pogings aangewend vir die oprigting van 'n groter hospitaal. Hierdie pogings is uiteindelik met sukses bekroon en in 1944 het die Stellenbosch Hospitaal sy deure geopen. Spoedig na die opening van die hospitaal is verskeie probleme, soos byvoorbeeld 'n tekort aan beddens en 'n behoefte aan meer moderne mediese toerusting, ondervind. Die Hospitaalraad het deur voortdurende verto~ tot die Kaapse Provinsiale Administrasie en met die finansi~le steun van die Stellenbosse gemeenskap daarin geslaag om belangrike moderne algemene en mediese toerusting aan te koop. Die Stellenbosch Hospitaal, in samewerking met die Cloetesville Gemeenskaps Gesondheidsentrum, wat onder die beheer van die hospitaal staan, se belangrikste doelwit was, en is, om die beste moontlike diens aan die gemeenskap te lewer. Daarom het die Hospitaalraad met verloop van tyd 'n omvattende gemeenskaps gesondheidsprogram ontwikkel. Sedert die dae van die Queen Victoria Gedenkhospitaal het die Stellenbosse gemeenskap 'n aktiewe rol in die lewering van noodsaaklike hospitaaldienste gespee!. As gevolg van die betrokkenheid en die finansi~le bydraes van die gemeenskap kon die Hospitaalraad noodsaaklike uitbreidings, soos 'n kraamsaal en 'n verpleegsterstehuis finansier. Omdat die gemeenskap besef het dat dit nie net die staat se verantwoordelikheid was om gesondheidsdienste te lewer nie, is die Aksie Stellenbosch Hospitaal, die gemeenskapsarm van die hospitaal, in 1988 gestig. Hierdie Aksie Stellenbosch Hospitaal speel dus in 'n tydperk waar staatsfondse beperk is, 'n belangrike rol om die Stellenbosch Hospitaal doeltreffend te laat funksioneer en om steeds hoe standaarde met betrekking tot gesondheidsorg te handhaaf.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/1935
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherStellenbosch : University of Stellenbosch
dc.rights.holderUniversity of Stellenbosch
dc.subjectQueen Victoria Gedenkhospitaal (Stellenbosch, South Africa) -- Historyen_ZA
dc.subjectStellenbosch - South Afircaen_ZA
dc.subjectStellenbosch Hospital (Stellenbosch, South Africa) -- Historyen
dc.subjectCommunity health services -- South Africa -- Stellenboschen
dc.subjectHospitals -- South Africa -- Stellenbosch -- Historyen
dc.subjectDissertations -- Historyen
dc.subjectTheses -- Historyen
dc.titleDie geskiedenis van die Stellenbosch Hospitaal (1942-2001)af
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
baderoen_geskiedenis_2003.pdf
Size:
4.01 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: