Contemporary South African printmaking : a study of the artform in relation to socio-economic conditions, with special reference to the Caversham Press
Date
2002-12
Authors
Conidaris, Amanda Jane
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The body of the thesis explores contemporary South African printmaking by focusing on The
Caversham Press, established in 1985. Caversham's success encouraged the opening of four
other studios, which formed the core of professional printmaking in South Africa up to 2000.
Positioning Caversham in a broader arena, the politicised nature of printmaking in South
Africa prior to 1985 is discussed and six projects produced at the Press between 1985 and
2000 are examined to situate the Press within the South African socio-economic and cultural
context. Finally, the interaction between prints from Caversham Press projects and the art
market in Johannesburg is described and analysed to ascertain the extent to which these six
projects were products of their time and place in South African art history. In Appendices IV
and V, the candidate's own printmaking work, which examines male midlife depression and
its impact on the marital relationship, is discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdeel van die tesis ondersoek die hedendaagse Suid-Afrikaanse drukkuns op die werk van The Caversham Press wat in 1985 gestig is, te fokus. Caversham se sukses het aanleiding gegee tot die ontstaan van vier ander drukkunsateljees wat die kern van professionele drukkuns gevorm het tot in die jaar 2000. Deur Caversham in 'n breër konteks te plaas, word die gepolitiseerde aard van drukkuns in Suid-Afrika voor 1985 bespreek. Verder word die ses ondernemings wat deur Caversham tussen 1985 en 2000 opgelewer is in die konteks van sosio-ekonomiese en kulturele omstandighede ondersoek. Ten slotte word die interaksie tussen Caversham Press projekte en die kunsmark van Johannesburg ontleed en bespreek met die doelom vas te stel tot hoe 'n mate hierdie ses projekte die tyd en plek van die Suid- Afrikaanse kunsgeskiedenis reflekteer. In Bylae IV en V, word die kandidaat se eie drukkunswerke, wat depressie in mideljarige mans ondersoek en die gevolg daarvan op die huweliksverhouding uitbeeld, bespreek.

Description
Date in university's graduation list: April 2003.
Thesis (MA (VA))--Stellenbosch University, 2002.
Thesis (MA (VA))--Stellenbosch University, 2002.
Keywords
Christian, Malcolm, 1950-, Caversham Press (South Africa), Prints, South African, Printing presses -- South Africa, Art, South African -- History, Dissertations -- Art, Theses -- Art, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts