Arnold Schönberg's Verklärte Nacht [music] : transcription for two pianos

Date
2002-02
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The transcription for two pianos of Arnold Schonberg's Verkliirte Nacht fills a gap in the two-piano literature and gives an insight into the composer's earlier style of composition. Few works of this complexity exist in the two-piano literature. The process of transcription has to take into account the composer's structural and tonal language, and in particular the problems of transferring a composition from string instruments to the piano. The transcriber cannot imagine how the composer would have done a similar transcription, but the intentions of the composer in the original version can be interpreted and transferred in a stylistically acceptable manner. At all times the possibilities of the instruments should be taken into consideration. Given the complex sound texture of the original version, the suggestions for a twopiano version have to incorporate the following: note length and rest length, sound colour, attack/articulation, bowing, articulation markings, effects and texture. In the assignment an explanation is given of the deviations that stem from the above factors. The awareness of these deviations necessitates a distinction between arrangement and transcription and compels the transcriber to be as faithful to the original score as possible. The explanation of deviations further provides the performer with an awareness of the artistic possibilities that the work provides.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die transkripsie vir twee klaviere van Arnold Schonberg se Verklarte Nacht vul 'n gaping in die tweeklavier-literatuur. Dit gee ook verdere insig in die komponis se vroeere komposisiestyl. Daar bestaan min werke van hierdie soort kompleksiteit in die tweeklavier-literatuur. Die transkripsieproses moet die komponis se strukturele en tonale taal in ag neem - in die besonder die probleme rondom die transkribering van 'n strykkomposisie na 'n klavierkomposisie. Die uitdaging hierin Ie in die feit dat die transkribeerder die bedoeling van die komponis in die oorspronklike weergawe moet interpreteer en dan op 'n stilisties-aanvaarbare manier moet transkribeer. Die moontlikhede van die instrumente moet ook te alle tye in ag geneem word. Met inagneming van die komplekse klanktekstuur van die oorspronklike weergawe, fokus hierdie werkstuk op voorstelle vir 'n tweeklavier-weergawe rondom die volgende aspekte: noot- en ruslengte, klankkleur, aanslaglartikulasie, strykslae, artikulasieaanduidings, effekte en tekstuur. Afwykings rondom bogenoemde aspekte word ook verduidelik. Weens die transkribeerder se bewuswees van hierdie afwykings is 'n onderskeid tussen verwerking en transkripsie noodsaaklik. Boonop noop dit die transkribeerder om so getrou as moontlik te bly aan die oorspronklike weergawe. Die verduideliking van die afwykings maak die uitvoerende kunstenaar bewus van die artistieke moontlikhede van die werk.
Description
Thesis (M. Mus.) -- University of Stellenbosch, 2002.
Full text to be digitised and attached to bibliographic record.
Keywords
Schoenberg, Arnold, -- 1874-1951 -- Criticism and interpretation, Piano music (Pianos (2)), Arranged -- Scores, Dissertations -- Music
Citation