A longitudinal study of the stability of the dentition following orthodontic treatment
Date
1992
Authors
Rossouw, Paul Emile
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The maintenance of dental alignment following orthodontic
treatment has been, and continues to be, a challenge for the
orthodontist (McReynolds and Little, 1991). Orthodontists
should endeavour to establish normal occlusions and
function to the end that physiologic balance and retentive
stability may be achieved (Goldstein, 1953). Many
philosophies and theories have been formulated in response
to this challenge, but few have successfully withstood the
test of rigorous post-orthodontic evaluation.
The present study comprises longitudinal assessments of
dentofacial changes which occurred in South African
Caucasian subjects during their orthodontic treatment as
well as a mean of 7 years following active treatnent. The
sample consists of 88 Caucasian subjects; 33 males and 55
female sUbjects who have undergone conventional edgewise
orthodontic treatment (Lindquist; 1985). The treatment
includes extraction (56%) and nonextraction (44%) therapy.
Due to the intricate structure of the craniofacial complex,
it is deemed important to discuss the major components of
this complex separately and then to compare the variables
describing the area with post-orthodontic lower incisor
crowding. Lower incisor crowding or irregularity, most
often referred to as relapse when occurring in the
post-orthodontic dentition, is a phenom~non that is clinically visible and easily assessed using the Little
Irregularity Index (Little, 1975). A variety of orthodontic
study cast and cephalometric variables represent the changes
which occur at the three time intervals selected for this
study, namely pre-treatment (T1), post-treatment (T2) and
following active treatment (T3). statistical analysis of th~
data was undertaken by the Institute for Biostatistics of
the Medical Research Council, Tygerberg, RSA utilising the
SAS (1985). The significance level of the results of this
study is set at p = 0.05.
x
No previous study has documented the
evaluated and described the various
craniofacial skeleton in this format.
literature
parts
or has
of the
The thesis is divided into thirteen chapters.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die instandhouding van tandbelyning na voltooiing van ortodontiese behandeling was en sal nag steeds in die toekoms 'n uitdaging bied vir ortodontiste (McReynolds en Little, 1991). Die ortodontis se strewe moet wees am 'n normale okkli'lsie in die ortodontiese pasient te veE)tig, waartydens die funksie van die kake herstel word, asook fisiologiese harmonie en stabiliteit van die okklusie gevestig ~lOrd (Goldstein, 1953) • Menige filosofiee en teoriee is al voorgestel om hierdie doelwitte te kan bereik, maar baie min het nag daarin geslaag. Tydens die huidige longitudinale studie is gepoog om In ondersoek te doen van die veranderinge wat plaasvind in die dentofasiale omgewing van agt-en-tagtig Suid-Afrikaanse Kaukasiese pasiente tydens hulle ortodontiese behandeling, asook na die verloop van 'n gemiddeld van sewe jaar sedert die behandeling voltooi was. Die monster het uit 33 manlike en 55 vroulike pasiente bestaan wat met 'n konvensionele vierkantsdraad ("edg~wise") ortodontiese tegniek behandel was (Lindquist, 1985). Die behandeling het 56% ekstraksie en 44% ni~-ekstraksie behandelingsbeplannings ingesluit. Weens die baie komplekse kraniofasiale omgewing is dit besluit am elke deel waaruit hierdie omgewing bestaan, afsonderlik te beskryf en te bespreek. Die veranderlikes wat elke deel beskryf is vervolgens gekorreleer met die na-behandelings ondersnytand-bondeling. Ondersnytandbondeling is 'n verskynsel wat klinies sigbaar is en meestal na verwys word as terugval indien dit voorkom in die na-behandelings resultaat. Dit kan maklik gemeet word met behulp van die "Little Irregularity Index" (Little, 1975). 'n Verskeidenheid van ortodontiese studiemodelle en kefalometrie~Je verander.likes is tydens die voor-behandelings (T1), na-behandelings (T2) asook na verloop van 'n gemidd.eld van sewe jaar na afhandeling van die behandeling (T3) gemeet. Die statistiese verwerkinge is deuI' die Institu,ut vir Biostatistiek van die Mediese Navorsingsraad, Tygerberg, R.S.A. gedoen deur middel van die SAS (1985). Die betekenisvolheidsperk van die studie is op P = 0.05 gestel. Geen studie het al voorheen die literatuur gedefineerde areas van die kranio-fasiale skelet formaat ondersoek of be~kryf nie. Die proefskrif bestaan uit dertien hoofstukke.

Description
Thesis (PhD) -- Stellenbosch University , 1992.
Keywords
Orthodontics, Dentition, Dissertations -- Dentistry, Theses -- Dentistry