Fostering the adaptation of collaborative circular business models through digital platform-based ecosystems developing a matching algorithm: a design science research approach.

Date
2023-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The principle of the circular economy is said to be a central building block for addressing the ecological, economic, and social problems of the evolved structures and processes in a highly interconnected world. Especially collaborative approaches that go beyond the boundaries of a single organisational unit are seen as having great potential. However, the challenge often is to bring together the right organisations, with the right concept, at the right time. This research work deals with the development of an algorithm that makes it possible to analyse organisations that have no prior interaction, in a digital platform-based ecosystem based on their digital image to see whether they can jointly realise business models that follow the principles of the circular economy. The approach of the matching process is based on the concept of digitally mapping proven circular business models and aligning them with the digital images of the organisations represented on the platform. On this basis, potentials are identified that are intended to offer an added value to the organisations on the platform in the form of suggestions. Methodologically, the thesis follows a design science research approach. An accompanying task is the configuration of a development environment to realise the design cycle around the matching algorithm. In this context, the process of matchmaking, a sufficient system architecture, a data model, a framework for the investigation of well-founded circular collaborative business models, and a graphical user interface are developed, accompanied by use cases. With reference to several literature reviews, including systematic literature reviews following the preferred reporting items for systematic reviews and meta-analyses framework, the foundations for the development deliverables are laid. An artefact in the Python development environment based on a multi-attribute decisionmaking approach is successfully verified via scenario and load testing using the user interface and is ready for implementation and associated validation involving user groups.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die beginsel van die sirkulêre ekonomie word beskou as ’n sentrale bousteen vir die hantering van die ekologiese, ekonomiese en sosiale probleme van die geëvolueerde strukture en prosesse in ’n hoogs onderling verbonde wêreld. Veral samewerkende benaderings wat die grense van ’n enkele organisasie-eenheid oorskry, word as uiters belowend beskou. Die uitdaging is egter dikwels om die regte organisasies, met die regte konsep, op die regte tyd bymekaar te bring. Hierdie studie het die ontwikkeling van ’n algoritme behels om organisasies wat geen vorige interaksie gehad het nie in ’n digitale platformgebaseerde ekostelsel te ontleed gegrond op hul digitale beeld om te bepaal of hulle gesamentlik sakemodelle kan verwesenlik wat die beginsels van die sirkulêre ekonomie navolg. Die benadering van die passingsproses was gegrond op die konsep van digitale kartering van bewese sirkulêre sakemodelle en inlynstelling daarvan met die digitale beelde van die organisasies wat op die platform voorgestel word. Hiermee is moontlikhede geïdentifiseer met die doel om waarde tot die organisasies op die platform in die vorm van voorstelle te voeg. Die metodologie van die studie het ’n ntwerpwetenskapsnavorsingsbenadering behels. ’n Gepaardgaande taak was die konfigurasie van ’n ontwikkelingsomgewing om die ontwerpsiklus vir die passende algoritme te verwesenlik. In hierdie konteks is die proses van passing, ’n doeltreffende stelselargitektuur, ’n datamodel, ’n raamwerk vir die ondersoek van grondige sirkulêre samewerkende sakemodelle en ’n grafiese gebruikerskoppelvlak aan die hand van gebruiksgevalle ontwikkel. Met verwysing na verskeie literatuuroorsigte, insluitende stelselmatige literatuuroorsigte oor die voorkeurrapporteringsitems vir stelselmatige oorsigte en ’n meta-ontledingsraamwerk, is die grondslae vir die lewerbare items vir ontwikkeling gelê. ’n Artefak in die Python ontwikkelingsomgewing gegrond op ’n elkenmerkbesluitnemingsbenadering s suksesvol deur scenario- en ladingtoetsing met behulp van die gebruikerkoppelvlak bekragtig en is gereed vir implementering en gepaardgaande bekragtiging deur gebruikersgroepe.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2023.
Keywords
Circular economy, Digital mapping, Strategic alliances (Business)
Citation