The effect of a movement programme on selected psychological variables among adolescent girls from previously disadvantaged communities

Date
2002-12
Authors
Alexander, Leonieke Franziska
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine if the participation in a movement programme, utilising 21 life skill development strategies would make a significant contribution to adolescent girls' self-esteem. The adolescent girls participating in the programme were from a previously disadvantaged community in the Western Cape, South Africa, and considered to be at-risk youth. The movement divisions through which the life skill strategies of the five and one half month programme were presented to the experimental group, were designed by the investigator, and included: modern dance, swimming, self-defence and an individual session of team building. Harter's (1985) Self-perception Profile for Children was used to measure the six subscales of self-competence/esteem of a control group (n = 8) and an experimental group (n = 13) of girls between ages 13 - 16. The six dimensions of self-esteem measured, included: global self-worth; scholastic competence; social acceptance; athletic competence; physical appearance, and; behavioural conduct. On completion of the movement intervention programme by the experimental group, all the girls (N = 21) were post tested, using the same quantitative measurement instrument. The experimental group completed an additional open-ended Life Skill Questionnaire, designed by the investigator, to see if there had been a cognitive transferral of the life skills used in the movement programme from the movement experience to everyday life activities. Following the comparison between the pre- and post-test data of Harter's (1985) Se/fperception Profile for Children, it was concluded that participation in the movement programme had an overall positive and significant affect on the six sub-scales of the girls' self-esteem. On analysis of the girls' responses to the Life Skill Questionnaire it was found that they had been able to utilise all 21 life skills in the various movement components offered in the programme, and that cognitive transferral of the skills had taken place to their everyday environment. Conceming the movement division, the statements revolving around the utilisation of the skills predominantly revolved around ii Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za the swimming, followed by dance and lastly self-defence. The life skills that were most widely used in their everyday environment were highlighted by the themes of perseverance, commitment and academics.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om vas te stel of die deelname aan 'n bewegingsprogram, waartydens 21 lewensvaardigheid-ontwikkelingstrategiee gebruik word, beduidende bydrae tot die selfagting van die adolessente meisie sou lewer. Die adolessente meisies wat aan die program deelgeneem het, kom vanuit 'n voorheenbenadeelde gemeenskap in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en word as hoe-risiko jeug beskou. Die bewegingsverdelings waarmee die lewensvaardigheidstrategiee van die vyf en 'n half maandelange program vir die eksperimentele groep aangebied is, is deur die navorser ontwerp en sluit die volgende in: mode me dans, swem, selfverdediging en 'n individuele sessie van spanbou. Harter (1985) se "Sett-perception Profile for Children" is gebruik om die ses sub-skale van self-bevoegdheid/agting van 'n kontrolegroep (n = 8) en 'n eksperimentele groep (n = 13) van meisies tussen die ouderdomme van 13 - 16 te meet. Die ses dimensies van selfagting wat gemeet is, het die volgende ingesluit: globale selfwaardigheid, akademiese bevoegdheid, sosiale aanvaarding, atletiese bevoegdheid, fisieke voorkoms en gedragsbeheer. Na die afhandeling van die bewegings-intervensieprogram deur die eksperimentele groep is al die meisies (N = 21) getoets met behulp van dieselfde kwantitatiewe meetinstrument. Die eksperimentele groep het In addisionele Lewensvaardigheidsvraelys voltooi, wat deur die navorser ontwerp is om te sien of daar 'n kognitiewe oordrag van die lewensvaardighede was wat in die bewegingsprogram vanaf die bewegingservaring tot daaglikse aktiwiteite gebruik is. Na die vergelyking van die voor- en na-toetsdata van Harter (1985) se "Self-perception Profile for Children" is gevind dat deelname aan die bewegingsprogram 'n algehele positiewe en beduidende effek het op die ses sub-skate van die meisies se selfagting. Die analise van die meisies se terugvoer op die Lewensvaardigheidsvraelys het getoon dat hulle instaat was om al die 21 lewensvaardighede in die verskeie bewegingskomponente te gebruik wat in die program aangebied is en dat kognitiewe oordrag van die vaardighede plaasvind na hul daaglikse omgewing. Wat die bewegingsverdeling betref, het die stellings aangaande die gebruik van die vaardighede hoofsaaklik gehandel oor die swem, gevolg deur dans en laastens selfverdediging. Die lewensvaardighede wat die meeste gebruik is in hul daaglikse omgewing is sterk na vore gebring deur temas soos deursetlingsvermoe, verpligting en akademie.
Description
Thesis (PhD) -- University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Physical education and training, Movement, Psychology of, Children with social disabilities -- South Africa -- Western Cape, Teenage girls -- Life skills assessment -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Sport science, Theses -- Sport science
Citation