Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie : die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare

dc.contributor.authorOdendaal, Gerdaen_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T07:46:36Z
dc.date.available2016-12-13T07:46:36Z
dc.date.issued2016-03
dc.descriptionCITATION: Odendaal, G. 2016. Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie : die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(1):257-276, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a16.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.description.abstractDie studie stel ondersoek in na die rol van die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie te midde van 'n fel Nederlands-Afrikaans-stryd in die wordingsjare van die Afrikaanse leksikografie. Daar word eerstens gefokus op die aanvang van die Afrikaanse leksikografie aan die Universiteit Stellenbosch deur die publikasie van Mansvelt se Idioticon. Vervolgens word 'n oorsig gegee oor die spellingstryd tussen die voorstanders van Nederlands, met W.J. Viljoen aan die stuur, en die voorstanders van Afrikaans, onder leiding van J.J. Smith, beide dosente aan die Universiteit Stellenbosch, wat geheers het in die tydperk waarin hierdie universiteit hom as 'n Afrikaanse universiteit onderskei het. Ten slotte word gedui op die voortgesette Nederlands-Afrikaans-stryd soos wat dit in die daaropvolgende jare in die woordeboek vir spesiale doeleindes, die Afrikaanse woordelys en spelreëls, tot uitdrukking gebring is en die blywende invloed wat die stryd op die Afrikaanse spelling gehad het.af_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000100016&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent20 pagesen_ZA
dc.identifier.citationOdendaal, G. 2016. Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie : die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(1):257-276, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a16.af_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a16
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99992
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Lexicographyen_ZA
dc.subjectDepartment of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Influence on Dutchen_ZA
dc.subjectDutch language -- Influence on Afrikaansen_ZA
dc.titleDie rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie : die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjareaf_ZA
dc.title.alternativeThe role of Stellenbosch University’s Department of Afrikaans and Dutch in the development of Afrikaans lexicography : the Dutch-Afrikaans battle during the formative yearsen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
odendaal_afrikaans_2016.pdf
Size:
499.74 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: