Agogiek in historiese perspektief met spesiale verwysing na die 18de eeu

dc.contributor.advisorLoeb van Zuilenburg, P. E. O. F.en_ZA
dc.contributor.authorKotze, Hannelien_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:52Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:52Z
dc.date.issued1987-09
dc.descriptionThesis(M.Mus.) -- Stellenbosch University, 1987.en_ZA
dc.description.abstractVOORWOORD Die twintigste eeu beleef 'n besondere belangstelling in die outentieke uitvoering van ou musiek en dit is 'n studieveld wat reeds uitgebreid nagevors is. Desondanks bestaan daar steeds baie vraagstukke aangaande sekere uitvoeringspraktyke en styltipes en hoe ouer die musiek, hoe meer problematies word 'n outentieke uitvoering, veral as gevolg van die groot verskille tussen die moderne en ou instrumente, die speeltegnieke en die dikwels ontoereikende notasie. Die teoriee wat die twintigste eeuse musici aangaande die uitvoeringspraktyke geformuleer het, is hoofsaaklik gebaseer op ou geskrifte, verhandelinge en onderrigboeke uit die onderskeie styltydperke. Daar bestaan baie teenstrydighede tussen hierdie teoriee, veral met betrekking tot die musiek van die Barokperiode. Die uitvoering van musiek van die Klassieke en veral die Romantiese periodes is minder problematies en die redes hiervoor is hoofsaaklik die volgende: Die notasiesisteem het reeds tydens die Hoog-Klassieke tydperk tot sy huidige vorm ontwikkel. Verder het musiekkritiek en -geskiedskrywing segert die agtiende eeu toenemend meer aandag geniet en bestaan daar dus meer inligting aangaande uitvoeringspraktyke. Ten spyte daarvan dat hierdie na vorsing reeds dekades gelede begin het, is daar steeds groot onkunde daaromtrent en word daar dikwels min aandag gegee aan die outentieke uitvoering van ou musiek. Hierdie studie is 'n paging om die navorsing wat reeds gedoen is krities te ondersoek en 'n moontlike samevatting daarvan te gee.af_ZA
dc.description.abstractDigitized at 300 dpi B/W PDF format (OCR), using ,KODAK i 1220 PLUS scanner. Digitised, Rebecca Patterson on 28 August 2013. Digitization of Music Thesis Projecten_ZA
dc.description.versionMaster
dc.format.extent149 blaaie : ill., musiekaf_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65460
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMusic -- 18th century -- History and criticismen_ZA
dc.subjectDissertations -- Musicen_ZA
dc.titleAgogiek in historiese perspektief met spesiale verwysing na die 18de eeuaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kotze_agogiek_1987.pdf
Size:
6.99 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: