“Griekeland” to “Platteland”: appropriating the Euripidean Medea for the contemporary Afrikaans stage

Date
2015-04
Authors
Albertyn, Maria Adriana
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Euripides’s Medea have been staged a number of times in the new South Africa. This study’s purpose is to provide a practical example of a rewritten Medea set in a contemporary Afrikaner community. The political climate and gender views employed in the Euripidean Medea are analysed and compared to that of the new text. The themes in the Euripidean Medea are analysed as well as possible themes in the Afrikaner community to provide the new text with contemporary social trends in the white Afrikaner community. The style of the Euripidean Medea is analysed and adapted in the new play to create a style that can be accommodated in contemporary South African theatre. Appropriating Medea in an Afrikaner community will hopefully provide future theatre-makers with a narrative of the practical process of appropriation from which more universal principles on the practice can be derived as the play has never been fully rewritten in Afrikaans to create an authentic play.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Aantal produksies van Euripides se Medea is in die nuwe Suid-Afrika gedoen. Die doel van hierdie studie is om ’n praktiese voorbeeld te skep van ’n nuutgeskrewe Medea wat verplaas is na ’n kontemporêre Afrikaner gemeenskap. Die politieke klimaat en geslagsrolle in die Euripidese Medea word ontleed en vergelyk met dié van die nuwe teks. Die temas in die Euripedese Medea word ontleed, asook moontlike temas in die Afrikaner gemeenskap om kontemporêre sosiale tendense vir die nuwe teks te vind. Die styl van die Euripedese Medea is ontleed en in die nuwe teks aangepas tot ’n styl wat in die kontemporêre Suid Afrikaanse teater haalbaar is. Deur Medea te verplaas na ’n Afrikaner gemeenskap, kan ʼn moontlike voorbeeld geskep word wat as narratief vir toekomstige teatermakers kan dien vir die praktiese proses van verplasing waaruit universele beginsels gevorm kan word aangesien die drama nog nie vantevore volkome herskryf is tot ’n outentieke drama in Afrikaans nie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Drama -- Adaptations, Euripidean Medea, Theater and society, Contemporary Afrikaans theater, UCTD
Citation