Challenges facing top management in restructuring and rationalising the department of the premier : the case of Mpumalanga province

Date
1999-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The study project was undertaken in response to challenges facing Top Management in restructuring and rationalising the Department of the Premier: the case of Mpumalanga Province. Top Management was faced with four challenges: reorganising the structure, rationalisation, relocation of personnel and the implementation of affirmative action. The objectives of this study are to determine whether the process of restructuring the Degartment has been fair, inclusive and objective, to explore and describe reactions of officials on all three levels of management, to determine the impact of the process on officials and on the organisation structure of the Department, to analyse the research findings and to propose recommendations. The results of the research confirm the hypothesis that the process of restructuring and rationalising the Department of the Premier of the Mpumalanga Province was not productively conducted. The study was restricted to the Department and except for the relocation of personnel, eighty percent of respondents confirmed the aforementioned hypothesis. The results and findings thereof can be viewed as representative of all personnel in the Department. Recommendations are proposed with the aim of readjusting the restructured Department by building institutional mechanisms, by creating an environment of participative management, and by developing a business plan for the Department.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studieprojek was onderneem in reaksie op die uitdagings wat topbestuur in die herstrukturering en rasionalisering van die Departement van die Premier: die geval van Mpumalanga Provinsie, in die gesig staar. Topbestuur is deur vier uitdagings in die gesig gestaar: herorganisering van die organogram, rasionalisasie, herplasing van personeel en die implementering van regstellende aksie. Die doelwit van die navorsing was om vas te stel of die proses van herstrukturering van die Departement inklusief, objektief en regverdig onderneem is; om ondersoek in te stel na die reaksie van bestuursamptenare op al drie bestuursvlakke; om vas te stel wat die impak van die proses van herstrukturering op die Departement was; en laastens, om die navorsingsbevindings te analiseer en aanbevelings te maak. Die navorsingsresultate het die hipotese bevestig dat die proses van herstrukturering van die Departement van die Premier nie regverdig uitgevoer is nie. Die studie was beperk tot amptenare van die Departement en afgesien van die amptenare wat verplaas is, het tagtig persent van die Departement se oorblywende amptenare voorgenoemde hipotese bevestig. Die resultate van die ondersoek kan dus beskou word as verteenwoordigend van aile personeel van die Departement. Aanbevelings word gemaak met die doel om sekere veranderinge in die herstruktureerde Departement in te stel deur middel van die daarstelling van institusionele meganismes, die skep van 'n omgewing waarin amptenare deel sal wees van die besluitnemingsproses, en die ontwikkeling van 'n besigheidsplan vir die Departement.
Description
Thesis (M.P.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Executive departments -- South Africa -- Mpumalanga -- Management, Organizational change -- South Africa -- Mpumalanga -- Management, Administrative agencies -- South Africa -- Mpumalanga -- Management, Dissertations -- Public administration
Citation