The effect of McConnell taping on knee biomechanics : what is the evidence?
Date
2015-04
Authors
Leibbrandt, Dominique Claire
Louw, Quinette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This review aims to present the available evidence for the effect of McConnell taping on knee biomechanics in individuals with Anterior Knee Pain (AKP). Pubmed, Medline, Cinahl, Sportdiscus, Pedro and Science Direct electronic databases were searched from inception until September 2014. Experimental research into knee biomechanical or EMG outcomes of McConnell taping compared to no tape or placebo tape were included. Two reviewers completed the searches, selected the full text articles and assessed the risk of bias of eligible studies. Authors were contacted for missing data. Eight heterogeneous studies with a total sample of 220 were included in this review. All of the studies had a moderate to low risk of bias and compared taping to no tape and/ or placebo tape. Pooling of data was possible for three outcomes; average knee extensor moment, average VMO/VL ratio and average VMO-VL onset timing. None of these outcomes revealed significant differences. The evidence is currently insufficient to justify the routine use of the McConnell Taping technique in the treatment of Anterior Knee Pain. There is a need for more evidence on the aetiological pathways of Anterior knee Pain; level one evidence and studies investigating other potential mechanisms of McConnell taping.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die objektief van hierdie resensie was om te bepaal wat die effekte van McConnell Patellar Vasbinding is op knie kinematika, kinetiek en spier aktivering in diegene met Voorafgaande Knie Pyn (VKP). Die navorsers het elektroniese databases soos Pubmed, Medline, Cinahl, Sportdiscus, Pedro en Science Direct, van aanvang tot September 2014, ondersoek. Eksperimenteel studie ontwerpe wat biomeganiese of EMG gevolge van McConnell Vasbinding vergelyk met geen vasbinding of placebo vasbinding, is ingesluit. Twee resente het die ondersoek voltooi, die volle tekse artikels gekies en die partydigheid risiko van die ingeslote studies, geskat. Skrywers is gekontak vir enige verlore data. Agt heterogeen studies uit ‘n totalle monster van 220 is in hierdie resensie ingesluit. Al die studies het ‘n gematigde tot laag risiko vir eensydigheid en vergelyk vasbinding met geen of placebo vasbinding. Data saamvoeging was moontlik vir drie uitslae, naamlik: gemiddelde knie ekstensor moment; gemiddelde VMO/VL ratio en gemiddelde aanval tydmeting. Geen gevolge het veelseggende verskille of afwykings vertoon. Tans is die bewys nie genoegsaam om die routiene gebruik van McConnell Vasbinding tegniek te regverdig nie in die behandeling van VKP. Meer bewyslewering op die etiologiese paaie van VKP; Graad een bewys en studies wat ander moontlike meganisme van Mc Connell Vasbinding ondersoek, is noodsaaklik.

Description
Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Patellar Taping, Patellofemoral Pain Syndrome, Kinematics, Kinetics, Electromyography, UCTD, Knee -- Wounds and injuries -- Treatment, Bandages and bandaging