Occupational therapy upper limb splinting practice for clients with acquired brain injuries : a cross-sectional study from South Africa
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Introduction: Acquired brain injuries (ABI) form a large part of the caseload of occupational therapists providing services to adult clients with neurological conditions. One modality to the treatment of the upper limb condition following ABI is the use of splints. Yet not much is known about the splinting practices of occupational therapists working in this field within a South African context.
Purpose: To describe the occupational therapy upper limb splinting practices for clients with acquired brain injuries in South Africa.
Methods: A quantitative, cross-sectional survey design was employed for this study. A convenience sample of occupational therapists from across South Africa participated by completing a survey developed for the study. The questions comprised of demographic factors, types of splints used, splinting regimens, splint use during the motor recovery phases and client-, therapist- and environmental related factors that influence the decision to splint. Data were analysed for descriptive statistics using Statistical Package for Social Sciences (Version 27, 2020).
Results: Fifty-two participants out of 115 who accessed the survey, completed the survey, representing a 45,2% response rate. One survey was excluded as the participant made reference to the use of splints for paediatric clients with ABI. Most participants represented the private sector (70.6%, n=36) and were very experienced – 66% had more than 5 years-experience working with adults with ABI. Participants (52.9%, n=27) indicated that splints are provided to 25% of clients with ABI. The most commonly used splints were static wrist extension splint (56%, n= 28), the cone/cylindrical splint (49%, n=25) and the soft elbow extension splint (55%, n=28). The most notable factors that influenced the decision to splint a client with ABI were the availability of support for the client (100%, n=51); the client’s occupational performance needs and goals (94.1%, n=48); the participant’s own experience in treating clients with ABI (92,2%, n=47) and the availability of materials (78.4%, n=42) and time (78.4%, n=40).
Discussion: To the author’s best knowledge, this is the first study of its kind to provide evidence of the occupational therapy upper limb splinting practices for clients with ABI in South Africa. Splinting for clients with ABI is best practiced by experienced therapists with sound clinical reasoning. Splints are used to maintain soft tissue length and to ensure correct biomechanical alignment to maintain correct muscle resting length and protect joint integrity.
Conclusion: Splinting for clients with ABI in South Africa is used as part of a preventative and maintenance approach. Failing more high-level evidence to substantiate the use of splints for clients with ABI, therapists should consider the client-, therapist- and environment-related factors and use these to determine the suitability and appropriateness of using a splint for a client with ABI.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding: Verworwe breinbeserings (VBB) vorm 'n groot deel van die gevallestudies van arbeidsterapeute wat met volwasse kliente met neurologiese toestande werk. Een van die modaliteite vir die behandeling van die boonste ledemaattoestand na VBB, is die gebruik van spalke. Daar is egter min bekend oor die spalkpraktyke van arbeidsterapeute wat op hierdie gebied binne 'n Suid-Afrikaanse konteks werk. Doel: Die studie beoog ’n verduideliking te verskaf van die spalkpraktyke van arbeidsterapeute wat in verskillende praktykomgewings in Suid-Afrika werk met kliente met VBB’s Metodes: 'n Kwantitatiewe, deursnitopname-ontwerp is in hierdie studie gebruik. 'n Steekproef van geselekteerde arbeidsterapeute uit Suid-Afrika het deelgeneem, deur 'n vraelys wat vir die studie ontwikkel is, te voltooi. Die vraelys bestaan uit demografiese inligting, soorte spalke wat gebruik word, spalk regime, gebruik van spalke tydens die motorherstelfases en klient-, terapeutverwante en omgewingsverwante faktore, wat die besluit om te spalk beinvloed. Data is geanaliseer vir beskrywende statistieke met behulp van Statistical Package for Social Sciences (Weergawe 27, 2020). Resultate: Twee en vyftig deelnemers uit die 115 moontlike deelnamers het die opname voltooi, wat 'n terugvoer persentasie van 45,2% verteenwoordig. Een deelnemer se vraelys was uitgesonder as die deelnemer het verwysing gemaak na die gebruik van spalke vir pediatriese kliente met VVB. Deelnemers het aangedui dat spalke aan 25% van die kliente met VBB voorsien word (52,9% (n = 27)). Die mees gebruikte spalke was die statiese pols-ekstensie spalk (56%, n = 28), die keel / silindriese spalk (49%, n = 25) en die sagte elmboog-ekstensie plak (55%, n = 28). Die mees noemenswaardige faktore wat die besluit om ‘n klient met VVB te spalk was the beskikbaarheid van ondersteuning vir die klient (100%, n=51), die klient se aktiwiteits verrigting behoeftes en doelstellings vir terapie (94,1%, n=47), die deelnemer se eie ervaaring om klient met VVB te behandle (92,2%, n=47) en die beskikbaarheid van materiale soos terapie-toerusting, spalkmateriaal (78,4%, n= 42) en tyd (78.4%, n=40). Bespreking: Volgens die kennis van die skrywer is dit die eerste studie in sy soort wat bewys lewer van die spalk praktyke vir die boonste ledemaat deur arbeidsterapeute wat met VBB in Suid-Afrika werk. Spalke vir kliente met VBB word die beste beoefen deur ervare terapeute met goeie kliniese redenasie. Spalke word gebruik om die lengte van sagteweefsel te handhaaf, en om die korrekte biomeganiese belyning te verseker om die regte spier rusperiode te handhaaf en daardeur die gewrigintegriteit te beskerm. Gevolgtrekking: Spalke vir kliente met VBB in Suid-Afrika word gebruik as deel van 'n voorkomende en instandhoudingsbenadering. As daar nie meer hoevlakbewyse is om die gebruik van spalke vir kliente met VBB te ondersteun nie, moet terapeute die klient-, terapeut- en omgewingsverwante faktore oorweeg en dit gebruik om die geskiktheid en toepaslikheid van die gebruik van 'n spalk vir 'n klient met VBB te bepaal.

Description
Thesis (MOccTher)--Stellenbosch University, 2022.