n Ondersoek na die verskynsel van aparte koerante vir die bruin bevolking in Suid-Afrika

dc.contributor.advisorGrosskopf, H. J.en_ZA
dc.contributor.advisorCillie, P. J.en_ZA
dc.contributor.authorShaikh, Mohameden_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Journalism.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T14:03:39Z
dc.date.available2012-08-27T14:03:39Z
dc.date.issued1986
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1986.en_ZA
dc.description.abstractINLEIDING: Aparte uitgawes van koerante, of die sogenamde Ekutra-uitgawes vir die nie-blanke bevolking, staan vandag in die brandpunt van die gemeenskapsorg. In die breë gesien, word hulle met agterdog bejeën -- in hoofsaak vanweë hul aanhangsel-aansien. Juis omdat die meeste Ekstras 'n losstaande byvoegsel van 'n "blanke koerant" is, word die motiewe van sulke publikasies dikwels bevraagteken - veral in die geval van Afrikaanse koerante wat die Regering goedgesind is. In akademise kringe word Ekstras beskou as "net nog 'n manier om die beleid van apartheid werkbaar te maak". In sportpolitieke kringe bespeur 'n mens 'n gevoel wat dieper loop as net agterdog. Dit sou meer korrek wees om te sê die koerante wek wrewel. Soos 'n Sacos-sportman dit verwoord het: "Ekstras is net nog 'n manier om die bitter pil van apartheid so te versuiker dat 'n afstootlike stelsel makliker verieerbaar raak".af_ZA
dc.format.extent93 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70026
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Attitudesen_ZA
dc.subjectSouth African newspapersen_ZA
dc.subjectNewspapers -- Extra editionsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Journalismen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titlen Ondersoek na die verskynsel van aparte koerante vir die bruin bevolking in Suid-Afrikaaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
shaikh_ondersoek_1986.pdf
Size:
3.1 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis