Flashing boobies and naughty no-no’s: a media-historiographical overview of the pornographic magazine in South Africa, 1939 to 1989

Date
2014-04
Authors
Boonzaier, Christiaan Nicolaas
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Pornography in South Africa has only been legal for a mere 16 years, but is preceded by a 126-year history of inutile South African government attempts to suppress and curb it at its borders. To date, pornography as a research field has been largely overlooked by South African researchers, who have either mostly opted to choose fields that are socially more acceptable, or assumed that pornography was not present in the country before the 1980s and 1990s. This research, however, prefers to differ. The study investigates a minute part of a broader scope of pornography history in South Africa, by studying what international and domestic pornographic magazines were first seized and thereafter banned in the country between 1939 and 1989. By theoretically implementing an authoritative theoretical framework, the Annales’s functional structural approach, and applying the historical methodology to unearth unobtrusive historical data, the study compiles a narrative of events that ties a 50-year history of the pornographic magazine in South Africa together. The study eventually identifies 1 033 individual volumes, editions and issues of various pornographic magazine genres, including, among others, pulp and pin-up, naturist and nudist, soft-core, hard-core, male and female homosexual, bisexual, bondage, Asian, female impersonation and biker magazines, of which some, of course, are local South African pornographic magazines.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Pornografie is nog net 16 jaar wettig in Suid-Afrika en word voorafgegaan deur ’n geskiedenis van 126 jaar se sensuur wat deur die regering afgekondig is om pornografie buite die land se grense te hou. Tot op hede is pornografie as ’n navorsingsveld deur Suid-Afrikaanse navorsers oorgesien omdat hulle óf studies aanpak wat sosiaal meer aanvaarbaar is, óf aanneem dat daar voor die 1980’s en 1990’s geen pornografie in die land was nie. In dié verband wil hierdie studie met dié aannames verskil. Die navorsing ondersoek ’n klein deeltjie van ’n groter geskiedenis van pornografie in Suid-Afrika deur te kyk na watter buitelandse en binnelandse pornografiese tydskrifte tussen 1939 en 1989 in die land gevind en kort daarna verban is. Teoreties is die outoritêre en die Annales se funksionalisties-strukturalistiese raamwerk ingespan, en die historiese metodologie is gebruik om historiese data na te vors om ’n narratief saam te stel wat 50 jaar se pornografiese tydskrifte in Suid-Afrika saamsnoer. Die studie identifiseer uiteindelik 1 033 uitgawes van verskeie porno-grafiese tydskrifte, wat, onder meer, pulp- en prikkelpop-, nudistiese, sagte, harde, manlike en vroulike homoseksuele, biseksuele, knegskap-, Asiër-, fopdosser- en motorfietstydskrifte insluit; sommige van dié genres is, natuurlik, ook plaaslik in Suid-Afrika gepubliseer.
Description
Thesis (MPhil)-- Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Theses -- Journalism, Dissertations -- Journalism, UCTD, Sex in mass media -- South Africa, Sex in popular culture -- Social aspects -- South Africa, Erotica -- Social aspects -- South Africa, Pornography -- Government policy -- South Africa -- 1939-1989, Pornography -- Censorship -- South Africa -- History, Censorship -- South Africa -- History
Citation