Offender reintegration : a challenge to the Uniting Reformerd Church in SA, Porterville, in its ministry of reconciliation, restoring and healing to the relaesed offender in the local community

Date
2017-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: People re-entering society after a period of incarceration often experience an identity crisis regarding their life orientation. Society is reluctant to receive perpetrators back into the community after their release. Stigmatized offenders thus face a myriad of challenges after having been imprisoned. For instance, they struggle to find employment, which in many instances translates into family separation and ostracization. The undergirding assumption of this research is that restoration and development of the released offender and his/her family is possible. They can also be helped to find their appropriate place in society through the assistance of their faith community. The researcher consequently focused on the involvement of the URCSA in its holistic mission to released offenders and their families in the community of Monte Berta, a suburb in the town of Porterville. It was assumed that the transformation development approach, within the framework of practical theology, can assist the church in its holistic mission, contributing towards the enhancement of human development, fostering spiritual transformation, dignity, self-worth, justice, participation, freedom and hope. Based on Osmer’s methodology of practical theology, the researcher evaluated the rehabilitation process of the released offender whilst incarcerated, as well as reviewed development theories and approaches, and examined the relevance thereof for the church’s mission in support of released offenders and their families. She further proposed an integrated model to sustain the rehabilitation process and promote the reconciliation, restoration and healing of reintegrated offenders.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Herintegrasie van oortreeders wat terugkeer na die samelewing na ‘n periode van gevangenisstraf bring mee ‘n identiteitskrisis en krisis met betrekking tot lewensoortuiging en lewensbeskouing wat wesenlik spiritueel is. Die samelewing is dikwels huiwerig om hierdie oortreeders terug te ontvang in die gemeenskap. Die gestigmatiseerde oortreeders staar dus ‘n verskeidenheid van uitdagings in die gesig as gevolg van hul gevangeniskap. Die uitdagings wissel van stigmatisering as gevolg van hul misdaad tot werkloosheid, wat dikwels lei tot verwerping deur hulle gesinne. Die onderliggende aanname van die studie is dat volkome reintegrasie van die vrygelate oortreder en sy gesin moontlik is. Hulle kan gehelp word om hul toepaslike plek in die samelewing te vind deur die hulp van hul geloofsgemeenskap. Die navorser het gevolglik gefokus op die betrokkenheid van die Verenigende Gereformeerde Kerk in sy holistiese bediening aan die vrygelate oortreders en hul gesinne in die gemeenskap van Monte Berta, 'n woongebied van die dorp Porterville. Daarom voer hierdie studie aan dat ontwikkeling as transformasie binne die raamwerk van die Praktiese teologie, die kerk kan help in sy holistiese bediening aan die vrygelate oortreder en sy familie. Die kerk, as veranderings en ontwikkelings agent, kan bydra tot die verbetering van die mens, bevordering van geestelike transformasie, waardigheid, eiewaarde, geregtigheid, vryheid en hoop. Gebaseer op Osmer se metodologie van Praktiese Teologie, bespreek die navorser die rehabilitasie proses van die oortreder, binne die gevangenis, asook ontwikkeling as transformasie en ondersoek die relevansie daarvan vir die kerk se bediening aan vrygelate oortreeders en hul families. ‘n Geïntegreerde intervensie model word voorgestel wat die rehabilitasie proses help onderhou, reintergrasie in die gemeenskap bevorder.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Healing -- Religious aspects -- Christianity, Reconciliation -- Religious aspects -- Christianity, Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika
Citation