Legalism and apocalypticism in early Judaism
Date
1999-11
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Early Judaism, between approximately 200 BCE and
70 CE, had developed two significant strains of belief
which affected the religious and social conduct of the
various sections of the population: legalism and
apocalypticism. They had evolved over a long historical
period, influenced by political developments and social
insecurity within Palestine, and by the destabilizing
effects of Hellenization on the traditional values of
Judaism. The literature of the period indicates separate
groups within the diversified culture of Judaism, in which
allegiance was to either Temple-based adherence to the Law
or to the dissident apocalyptic tradition, with different
eschatological expectations.
In contrast, the Qumranic, socially-integrated,
sectarians combined within their thought-processes and
praxis both an extremely strict legalism and also
significant elements of apocalyptic belief. They were
able to accommodate both aspects because of a realized
eschatology which considered the group to be the sole
chosen remnant of Israel, already in the company of the
holy angels and predestined for salvation.
Within the greater Jewish milieu, legalism and
apocalypticism were oppositional forces : within Qumran
they were complementary. Rigid legalism, to maintain
ritual purity, would hasten the imminent eschaton, with
apocalyptic annihilation of evil by God and his angels.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die vroee Judaisme, tussen ongeveer 200 v.C. en 70 n.C., het twee betekenisvolle religieuse verskynsels ontwikkel wat die godsdienstige en sosiale optrede van verskeie seksies van die bevolking beinvloed het, naamlik die legalisme en apokaliptisisme. Hierdie verskynsels het oor 'n lang historiese periode ontwikkel en is beinvloed deur politieke verwikkelinge en sosiale onsekerhede binne Palestina, sowel as deur die destabiliserende effek van die Hellenisme op die tradisionele waardes van die Judaisme. Die literatuur van hierdie tydvak dui op afsonderlike groepe binne die uiteenlopende kulture van die Judaisme, waarin daar getrou gebly is aan 'n tempel-gebaseerde vaskleef aan die Wet, aan die een kant, of aan die afwykende apokaliptiese tradisie, met uiteenlopende eskatologiese verwagtinge, aan die ander kant. In kontrashiermee, het die sosiaal geintegreerde Qumran sekte binne hulle denke en praktyk beide 'n ekstreme streng legalisme, asook betekenisvolle elemente van apokaliptiese geloofsperspektiewe gekombineer. Hulle was in staat om beide aspekte te akkommodeer as gevolg van 'n gerealiseerde eskatologie wat die groep beskou het as die uitsluitlike uitverkore oorblyfsel van Israel, wat alreeds in die teenwoordigheid van heilige engele was en voorbeskik was vir redding. Binne die groter Joodse milieu was legalisme en apokaliptisisme kontrasterende kragte; in Qumran daarenteen funksioneer hulle komplementerend. Strenge legalisme, om, onder andere, die rituele reinheid te handhaaf, sou die ophande eschaton, met die gepaardgaande uitwissing van die bose deur God en sy engele, verhaas.

Description
Thesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Jewish law -- History, Judaism -- History, Eschatology, Jewish, Apocalyptic literature -- History and criticism, Qumran community, Dissertations -- Ancient studies