Assessment of low HIV education programme attendance among young men in Kagiso Mogale City, Gauteng
Date
2013-03
Authors
Buthelezi, Buyile Celiwe
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study was to establish the factors that influence young men to attend
and access HIV education programme in order to improve young men’s focus on HIV
education programme and to increase young men’s involvement with HIV prevention
initiatives. The researcher used the qualitative research method to establish factors
why young men were not attending HIV education programmes in Mogale City,
Gauteng.
It was found that young men are willing to attend HIV education programme that are
innovative, interesting and will meet their sexual and reproductive health needs.
Although they are willing to attend HIV education programmes, young men are
scared of the reality of visiting clinics for testing, because clinics perpetuate stigma
by separating HIV counselling and testing rooms and healthcare provider attitudes
towards young men. They would also like to be part of the planning process to
ensure that HIV education programmes are tailored to their needs.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oogmerk van die studie was om die faktore te bepaal wat jongmans beïnvloed om MIV-opvoedingsprogramme by te woon en toegang daartoe te verkry, ten einde jongmans se fokus op MIV-opvoedingsprogramme te verbeter en jongmans se betrokkenheid by MIV-voorkomingsinisiatiewe te verhoog. Die navorser het die kwalitatiewe navorsingsmetode gebruik om die faktore te bepaal waarom jongmans nie MIV-opvoedingsprogramme in Mogale City, Gauteng, bywoon nie. Daar is gevind dat jongmans bereid was om MIV-opvoedingsprogramme by te woon wat innoverend en interessant is en aan hulle seksuele en reproduktiewe gesondheidsbehoeftes sal voldoen. Alhoewel hulle bereid was om MIVopvoedingsprogramme by te woon, is jongmans bang vir die werklikheid daarvan om klinieke vir toetsing te besoek, omdat klinieke stigma perpetueer deur MIVberadingskamers en toetskamers van mekaar te skei; en vanweë gesondheidsorgverskaffers se houding teenoor jongmans. Hulle wil ook graag deel wees van die beplanningsproses om te verseker dat MIV-opvoedingsprogramme volgens hulle behoeftes aangepas word.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV infections -- South Africa -- Gauteng -- Prevention, HIV infections -- Prevention -- Study and teaching -- South Arica -- Gauteng