Clients’ experience of substance abuse recovery in a faith-based programme in the Western Cape
Date
2013-03
Authors
Herman, Colleen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The focus of the study is on clients’ experiences of substance abuse
recovery in a faith-based programme in the Western Cape. In describing
the nature and extent of the substance abuse problem at an Imbizo on
substance abuse, the speech of the Minister of Social Development,
Benjamin (2006:1) stated that there are major challenges in rendering
services to people who abuse substances. These challenges exist
particularly with regard to prevention, rehabilitation and treatment of
abusers. Baumann (1998: 238) stated that drug misuse is widespread
and a growing problem in Southern Africa. This epidemic will have an
increasing impact on mental and physical health. The focus of the
literature review is to highlight the escalation of the problem over the last
decade or so. Substance abuse is classified as a mental health illness,
which could be healed in the application of various modalities of care.
Little is understood and documented about the role of FBO programmes
in substance abuse recovery in the Western Cape. The researcher
hopes to add to the body of nursing research knowledge by conducting
the study to answer the research question by understanding the
experiences of clients accessing this level of care. The objective of the study is to explore, describe and interpret clients’
experiences of substance abuse recovery in a faith-based (FBO)
programme in the Western Cape. An explorative, descriptive,
interpretive, phenomenological, qualitative research design was chosen
for this study. The population for this study comprised males and
females, aged 18 years and older, who were admitted as in-patients in
the 6-month residential substance abuse recovery facility, who followed
the programme.
The researcher used purposive sampling to recruit 7 participants who
met the inclusion and exclusion criteria, until saturation of data was
reached. The primary data collection tool used was in-depth semi-structured recorded interviews and field notes. The researcher used
Nola Pender’s (1996) Health Promotion model (HPM) as the conceptual
framework for the study as described The Braun and Clarke’s inductive
thematic analysis (2006) was used to conduct the data analysis which
yielded two overarching themes, namely, the positive recovery
experience and the modified future experience. Recommendations were
made based on the HPM assumptions and the thematic analysis. Ethical
principles were followed in conducting the study and participants were
advised that they are helping researchers to answer the research
questions by participating in the study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie fokus op kliënt-ervaringe van dwelmmisbruik-herstel in 'n geloof-gebaseerde programme in die Wes-Kaap. In die beskrywing van die aard en omvang van die dwelmmisbruikprobleem by 'n Imbizo op dwelmmisbruik tydens ‘n toespraak van die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling (2006:1), is verklaar dat groot uitdagings heers met betrekking tot die lewering van dienste aan persone wat dwelmmidels misbruik. Hierdie uitdagings het veral betrekking op die voorkoming, rehabilitasie en behandeling van misbruikers. Baumann (1998: 238) verklaar dat dwelmmisbruik tans ‘n wydverspreide en groeiende probleem in Suider-Afrika is. Hierdie epidemie hou 'n toenemende impak op die geestelike en fisiese gesondheid van misbruikers in. Die fokus van die literatuuroorsig is om die verhoogde effek van die probleem uit te lig wat oor die laaste dekade voorgekom het. Die misbruik van dwelmmiddels word geklassifiseer as 'n geestesgesondheidsiekte wat gebruik kan word in die toepassing van verskeie modaliteite van gesondheidsorg. Daar is tans onvoldoende inligting beskikbaar om die rol van die FBO programme in die herstel van dwelmmisbruik in die Wes- Kaap behoorlik te kan ontleed en verstaan. Die navorser beoog om met die uitvoer van die studie die navorsingsvraag te kan beantwoord en sodoende ‘n meer ingeligte en in-diepte oorsig te kan vorm oor die ervaringe van kliente wat toegang het tot hierdie vlak van sorg. Die doel van die studie is om kliënt-ervaringe van dwelmmisbruik-herstel in 'n geloof-gebaseerde (FBO) programme in die Wes-Kaap te verken, beskryf en te interpreteer. Daar is besluit op 'n ondersoekende, beskrywende, verklarende en fenomenologiese kwalitatiewe navorsingsontwerp vir die studie. Die populasie vir hierdie studie het mans en vrouens in die ouderdom van 18 jaar en ouer ingesluit wat as kliente in die 6-maande residensiële dwelmmisbruik-herstel fasiliteit se progam toelating verkry het en wat deelgeneem het aan die programme. Die navorser het gebruik gemaak van ‘n doelgerigte steekproeftrekking en sodoende 7 deelnemers gewerf wat aan die insluitings en uitsluitings kriteria voldoen het. Die proses is gevolg totdat ‘n versadigingvlak van die data bereik is. Die primêre data insamelingsinstrument het die gebruik van ‘n in-diepte, ongestruktureerde onderhoud-metode behels, wat die neem van veldnotas en bandopnames ingesluit het. Die navorser het gebruik gemaak van die Pender se ‘Health Promotion Model’ (HPM) as die konseptuele raamwerk vir die studie. Die Braun en Clarke’s induktiewe tema-analise (2006) is gebruik om die data analise uit te voer wat twee oorkoepelende temas ingesluit het, naamlik, die positiewe herstelervaringetema en die gewysigde toekomstige ervaringe tema. Aanbevelings is gemaak wat op die HPM aannames en die tema analise gebaseer is. Etiese beginsels is streng gevolg en deelnemers is in kennis gestel dat hul deelname aan die studie die navorser instaat sou stel om die nodige data in te samel om sodoende die navorsingsvraag van die studie te kan beantwoord.

Description
Thesis (MCurr)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Substance abuse -- Treatment, Addicts -- Rehabilitation -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Nursing, Theses -- Nursing