Aspekte van die ekofisiologie van die halofiet Triglochin bulbosa L.
Date
1990-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The adaptibility of the halophytic plant Triglochin bulbosa to pollution of the Berg River estuary and high concentrations of sodium chloride was investigated. The relation of plant to environment was determined by means of comparative analysis of plant and substrate, an anatomical study and cultivation of plants in culture solutions of various concentrations and osmotic potentials. Knowledge of the mechanism of ion absorption was obtained by short-term studies of the absorption of cations by excised roots.
AFRIKAANSE OPSOMMING: die aanpasbaarheid van die halofitiese plant Triglochin bulbosa L. by besoedeling van die Bergriviermonding en hoë soutkonsentrasies is ondersoek. Die verband tussen plant en omgewing is as volg bepaal: vergelykende analise van plant- en substraatmonsters; 'n anatomiese ondersoek en groei van plante in kultuurmedia met variërende soutkonsentrasies en osmotiese potensiale. Kennis betrefende die meganisme van ioonopname is aangevul deur korttermyn-opnamestudies met afgesnyde wortels uit te voer.

Description
Proefskrif (M. Sc.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1990.
Keywords
Halophytes -- Effect of pollution on, Triglochin -- Effect of pollution on -- South Africa -- Berg River Estuary, Plant ecology, Plants -- Effect of pollution on, Triglochin bulbosa L., UCTD