Endocrine function and fertility preservation in women surviving cancer : a study on cancer treatment and fertility

dc.contributor.advisorKruger, T. F.en_ZA
dc.contributor.authorBotha, Matthys Hendriken_ZA
dc.contributor.otherUniversity of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Obstetrics and Gynaecology.
dc.date.accessioned2010-10-08T07:01:53Zen_ZA
dc.date.accessioned2010-12-15T10:15:01Z
dc.date.available2010-10-08T07:01:53Zen_ZA
dc.date.available2010-12-15T10:15:01Z
dc.date.issued2010-12en_ZA
dc.descriptionThesis (DMed (Obstetrics and Gynaecology))--University of Stellenbosch, 2010.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Chapter 1 is a literature review investigating the incidence of cancer in children and young adults. It describes the most important treatment options including chemotherapy, radiotherapy and surgery and the effect of treatment on future endocrine development and fertility. Different primary cancer sites are discussed in more detail. Chapter 2 is a literature review on the effects of cancer surgery in women and the options for fertility sparing. Cervical cancer and pre-cancer are discussed in detail with options for more conservative surgery in selected patients. A summary of the available published cases of trachelectomy with pregnancy outcomes is included. Other gynaecological cancers requiring surgery are also discussed with reference to conservative options. Chapter 3 is a literature review about the medical (pharmacological) options for protection of ovarian function in patients undergoing oncotherapy. The role of gonadotrophin releasing hormone analogues and hormonal contraceptives in ovarian suppression is discussed in detail. Chapter 4 This chapter examines germ cell physiology with reference to cryopreservation. It includes two major parts. Part 1 is the description of germ cell- and follicle physiology, the principles of cryobiology followed by a review of oocyte cryopreservation and ovarian tissue preservation. Both slow freezing and vitrification techniques are described. The second part of chapter 4 is a report on a randomised controlled evaluation of two different slow freezing cryopreservation protocols. This experimental study compared ultrastructural changes in fresh and previously cryopreserved ovarian cortical tissue after equilibration and thawing using two different cryoprotectants. This is the first randomised investigation into DMSO and PROH as cryoprotectants. Chapter 5 is an investigation into cryopreservation of ovarian tissue as a strategy to protect hormonal function and fertility against gonadotoxic treatment. This chapter consists of two parts. The first part is a thorough literature review of all the published work about grafting of previously cryopreserved ovarian tissue. The largest case series found from a single institution was five patients. Another report of six patients included patients from various sites in Denmark. Part 2 is a description of a cohort of patients followed up after re-implantation of previously cryopreserved ovarian cortical tissue. Follow-up hormone levels of 13 individual cases are described in detail. This is the largest case series ever reported. The experimental study described in Chapter 4 and the clinical study described in Chapter 5 was approved by the ethical research committee of the Faculty of Health Sciences, Stellenbosch University, project number N05/10/182. Chapter 6 provides an integrated overview of the incidence and treatment of cancer in young women and how its negative effects may be prevented or mitigated. Aspects of chemotherapy, radiotherapy and surgery are evaluated where it may affect future reproductive health. The role of oocyte and ovarian tissue cryopreservation is discussed. Guidelines are provided for clinicians.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hoofstuk 1 Hierdie is ‘n literatuuroorsig wat die insidensie van kanker in kinders en jong volwassenes ondersoek. Dit sluit die mees belangrike behandelingsopsies in, naamlik chemoterapie, radioterapie en chirurgie en die effek wat behandeling mag hê op toekomstige endokriene ontwikkeling en fertiliteit. ‘n Verskeidenheid kanker tipes word in meer detail beskryf. Hoofstuk 2 Hoofstuk 2 is ‘n literatuuroorsig oor die effekte van kankerchirurgie in vroue en die geleenthede tot beskerming van fertiliteit. Servikale kanker en voorlopers van servikale kanker word bespreek en die opsies vir konserwatiewe chirurgie in uitgesoekte pasiënte word gegee. ‘n Opsomming van die inligting wat beskikbaar is oor tragelektomie en swangerskap uitkomste word ingesluit. Ander ginekologiese kankers wat chirurgie mag benodig, word ook bespreek met verwysing na konserwatiewe hantering. Hoofstuk 3 ‘n Literatuuroorsig oor die mediese (farmakologiese) opsies vir die beskerming van ovariële funksie in pasiënte wat behandeling ontvang vir kanker. Die rol van gonadotropien-vrystellingshormoon-analoë en hormonale kontrasepsie vir ovariële onderdrukking word in detail bespreek. Hoofstuk 4 Hierdie hoofstuk ondersoek kiemselfisiologie met verwysing na vriesbewaring. Dit is verdeel in twee dele. Deel 1 is ‘n beskrywing van kiemsel- en follikelfisiologie en die beginsels van vriesbiologie. Dit word gevolg deur ‘n oorsig van oösiet vriesbewaring en ovariële weefselbewaring. Stadige bevriesing en vitrifikasie- metodes word bespreek. Die tweede deel van hoofstuk 4 is ‘n verslag oor ‘n gerandomiseerde, gekontroleerde evaluasie van twee stadige bevriesingsmetodes. Hierdie eksperimentele studie het die ultrastrukturele veranderinge vergelyk in vars en voorheen bevrore ovariële kortikale weefsel na ekwilibrasie en ontdooiing met twee verskillende vriesbeskermers. Dit is die eerste gerandomiseerde studie oor DMSO en PROH as vriesbeskermers. Hoofstuk 5 Hierdie hoofstuk handel oor ‘n ondersoek na vriesbewaring van ovariële weefsel as ‘n benadering tot beskerming van hormonale funksie en fertiliteit teen gonadotoksiese behandeling. Die hoofstuk bestaan uit twee dele. Die eerste deel is ‘n deeglike oorsig van die literatuur oor al die beskikbare werk wat handel oor terugplasing van voorheen bevrore ovariële weefsel. Die grootste pasiëntreeks van ‘n enkel instelling was slegs vyf pasiënte. ‘n Ander beskrywing van ses pasiënte het pasiënte van verskeie eenhede in Denemarke ingesluit. Deel 2 is ‘n beskrywing van ‘n groep pasiënte wat opgevolg is na oorplanting van voorheen bevrore ovariële kortikale weefsel. Opvolg hormoonvlakke van 13 gevalle word in detail bespreek. Hierdie is die grootste pasiëntreeks wat tot nog toe beskryf is. Die eksperimentele studie wat in hoofstuk 4 beskryf word en die kliniese studie wat in hoofstuk 5 beskryf word, is goedgekeur deur die etiese navorsingskomitee van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch met die projeknommer N05/10/182 Hoofstuk 6 Hierdie is ‘n geïntegreerde oorsig van die voorkoms en behandeling van kanker in jong vroue en hoe die negatiewe effekte daarvan voorkom of verminder kan word. Aspekte van chemoterapie, radioterapie en chirurgie word geëvalueer ten opsigte van die effek op toekomstige reproduktiewe gesondheid. Die rol van oösiet- en ovariële weefselvriesbewaring word bespreek. Riglyne vir klinici word gegee.en_ZA
dc.format.extent287 p. : ill. (some col.)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/5145
dc.language.iso
dc.publisherStellenbosch : University of Stellenbosch
dc.rights.holderUniversity of Stellenbosch
dc.subjectFertility preservationen_ZA
dc.subjectCancer treatmenten_ZA
dc.subjectReproductive technologyen
dc.subjectFertility, Humanen
dc.subjectGenerative organs, Female -- Canceren
dc.titleEndocrine function and fertility preservation in women surviving cancer : a study on cancer treatment and fertilityen_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
botha_endocrine_2010.pdf
Size:
4.16 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: