Views of social service providers on the effect of substance misuse on juvenile offenders

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Over the past twenty years, research has shown that substance misuse in juvenile offenders has consistently increased over time. Research has also shown that an alarming 80% of youths who come into conflict with the law, are either using substances or their substance misuse behaviour has led to them breaking the law. This research study explored the views of social service providers on the effect of substance misuse on juvenile offenders. The study utilized Bronfenbrenner’s Ecological Perspective as a theoretical underpinning. This theoretical perspective identifies four themes: the microsystem, mesosystem, macrosystem and exosystem. Through the data collected and analysed, various sub-themes and categories emerged. This study used a qualitative research approach, with some quantitative elements through the compilation of the identifying details. An exploratory and descriptive research design was applied. The data that was collected was done through semi-structured interviews with a sample of 20 participants. These participants were social service providers to youth in conflict with the law or youth misusing substances. The goal of the research study was to gain an understanding of the views of social service providers on the effect of substance misuse on juvenile offenders, within the context of South Africa. This was achieved by exploring the legislative frameworks and protocols pertaining to substance misuse through a theoretical discussion. The researcher explored the various factors that influence substance misuse through relevant literature. By empirically investigating the topic in research, the views of interested social service providers on the effect of substance misuse on juvenile offenders was explored. This was achieved by exploring and analysing the interested social service provider’s views, experiences and knowledge on the specified field- which consequently related to the literature reviewed. Through the data collected, various themes, sub-themes and categories emerged. Through the literature reviewed and empirical investigation, the researcher was able to provide relevant conclusions and recommendations. It was Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za iv | P a g e highlighted that the social supportive services and resources available to youth in conflict with the law who are misusing substances are limited or non-existent. Through the lack of services available, various gaps, needs, support and barriers were identified.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Navorsing oor die afgelope twintig jaar het getoon dat misbruik van dwelms by jeugdige oortreders mettertyd toegeneem het. Navorsing het ook getoon dat 'n kommerwekkende 80% van die jeugdiges wat in konflik met die wet is, middele misbruik wat dikwels tot kriminele oortreding lei. Hierdie studie het die sienings van maatskaplike diensverskaffers oor die effek van dwelmmisbruik op jeugdige oortreders ondersoek. Die studie het Bronfenbrenner se ekologiese perspektief gebruik as 'n teoretiese onderbou. Hierdie teoretiese perspektief identifiseer vier temas: die mikrosisteem, mesosisteem, makrosisteem en eksosisteem. Deur die data wat versamel en ontleed is, is verskeie subtemas en kategorieë geïdentifiseer. Die studie het 'n kwalitatiewe navorsingsbenadering gebruik, met enkele kwantitatiewe elemente in terme van die deelnemers se identifiserende besonderhede. 'n Verkennende en beskrywende navorsingsontwerp is toegepas. Die data wat ingesamel is, is deur middel van semi-gestruktureerde onderhoude met 'n steekproef van 20 deelnemers gedoen. Die deelnemers was maatskaplike diensverskaffers wat dienste lewer aan die jeugoortreders wat middele misbruik. Die doel van hierdie studie was om binne die konteks van Suid-Afrika begrip te verkry oor die menings van maatskaplike diensverskaffers oor die effek van middelmisbruik op jeugdige oortreders. Dit is bereik deur die relevante wetgewing, protokol, en navorsing rondom middelmisbruik te ondersoek. Die navorser het ook die verskillende faktore wat middelmisbruik beïnvloed deur relevante literatuur bestudeer. Die menings van belanghebbende maatskaplike diensverskaffers rakende die effek van middelmisbruik op jeugoortreders is empiries ondersoek. Dit is gedoen deur hierdie diensverskaffers se menings, ervarings en kennis op hierdie spesifieke onderwerp te ondersoek en te ontleed – wat gevolglik verband hou met die literatuur wat hersien is. Deur die data wat ingesamel is, is verskeie temas, subtemas en kategorieë geïdentifiseer. Deur die literatuuroorsig en empiriese ondersoek kon die navorser relevante gevolgtrekkings en aanbevelings maak. Dit is beklemtoon dat die maatskaplike ondersteunende dienste en hulpbronne wat beskikbaar is vir die jeugoortreders wat middels misbruik beperk is, of nie bestaan nie. Deur die gebrek aan dienste beskikbaar, is verskeie gapings, behoeftes, ondersteuning en hindernisse geïdentifiseer.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Juvenile offenders -- Substance abuse, Juvenile offenders -- Substance use, UCTD
Citation