'n Ondersoek na ernstige geweldsmisdaad : voorstelle vir opleiding ('n gevalstudie)

dc.contributor.advisorUys, Frederiken_ZA
dc.contributor.authorSiegelaar, Leslieen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadershipen_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:43Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:43Z
dc.date.issued2000-12
dc.descriptionThesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2000.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Not a single day passes in South Africa without various violent crimes making the front pages of the local media. The Cape Flats in the Western Cape is one of areas which is seriously affected by violent crime. During the past three years serious violent crimes committed with a firearm have shown a sharp increase. The investigation of such crimes is, just as its prevention, a priority of the SAPS. Investigation of serious violent crime has also changed since the amalgamation of the eleven police agencies in 1996. Whereas the Murder and Robbery Unit was responsible for investigation crimes such as murder and attempted murder using a firearm before 1996, most of these crimes are nowadays investigated by members attached to local detective units. Specialist knowledge is required for the investigation of the said crimes whereas local detectives have only received training in conducting general investigations. The question arising is what is the influence of this training on the investigation of serious crime and more specifically their solution. Against this background the current state of training received by local detectives is investigated as well as the influence on the investigation of serious violent crimes. The SAPS Ravensmead Detective Service is used as a case studyforthis purpose. Practice is compared to the theory and conclusions are drawn about the influence of training on the success rate during the investigation of serious violent crimes.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Nie 'n enkele dag gaan in Suid - Afrika verby sonder verskeie geweldsmisdade as voorbladnuus nie. Die Kaapse Vlakte in die Wes -Kaap is van die gebiede wat erg deur ernstige geweldsmisdaad geraak word. Die afgelope drie jaar het ernstige geweldsmisdaad wat gepleeg word deur die gebruik van 'n vuurwapen skerp gestyg. Die ondersoek van dié misdade is net soos die voorkoming daarvan vir die SAPD 'n prioriteit. Die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad het na die amalgamering van elf polisie - agentskappe in 1996 verander. Waar die Moord - en - Roofeenheid voor 1996 vir die ondersoek van misdade soos moord en poging tot moord met 'n vuurwapen gepleeg, verantwoordelik was, word die meeste van die misdade nou deur lede verbonde aan plaaslike speureenhede ondersoek. Gespesialiseerde kennis word benodig vir die ondersoek van die genoemde misdade. Plaaslike speurders het slegs opleiding ontvang om algemene ondersoeke waar te neem. Die vraag wat nou ontstaan is wat is die invloed hiervan op die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad en meer spesifiek die oplossing daarvan. Teen hierdie agtergrond word ondersoek ingestel na die huidige stand van opleiding van plaaslike speurders en die uitwerking daarvan op die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad. Vir hierdie doeleindes word SAPD Ravensmead Speurdiens as gevalstudie gebruik. Die praktyk word met die teorie vergelyk en gevolgtrekkings word gemaak oor die invloed van opleiding op die suksessyfer in die ondersoek van ernstige geweldsmisdaad.af_ZA
dc.format.extent88 p.: ill.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/51853
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectViolent crimes -- South Africa -- Prevention. -- Case studiesen_ZA
dc.subjectDetectives -- South Africa -- Training of. -- Case studiesen_ZA
dc.subjectCriminal investigation -- South Africa -- Case studiesen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Politics and government -- 1994-en_ZA
dc.subjectDissertations -- Public administrationen_ZA
dc.subjectTheses -- Public administrationen_ZA
dc.title'n Ondersoek na ernstige geweldsmisdaad : voorstelle vir opleiding ('n gevalstudie)af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
siegelaar_ondersoek_2000.pdf
Size:
21.45 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: