dc.contributor.advisor | Seifert, Thomas | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Meincken, Martina | en_ZA |
dc.contributor.author | Kadas, Marios | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Agrisciences. Dept. of Forest and Wood Science. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2016-03-09T14:17:43Z | |
dc.date.available | 2016-03-09T14:17:43Z | |
dc.date.issued | 2016-03 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/98426 | |
dc.description | Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2016. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: The microdensitometry of wood, that is the quantification of density in the micrometre scale, is
important for different scientific disciplines such as wood science, dendrochronology,
dendroecology, dendroclimatology, and biomass determination and in the industrial
applications of engineered wood. With the advent of industrial computed tomography
scanners, powerful equipment for density measurement is available. However, the
methodological framework for wood density determination with those machines is not fully
established, because possible error sources have not so far been analysed and described
sufficiently. Thus, the objective of this study was the development of a methodology, in order
to quantify wood density with an industrial computed tomography scanner.
In this study, industrial cone-beam computed tomography was used for the microdensitometry
of wood. Fifty stacks of stem discs from an equal number of Pinus radiata trees were used as
the sample dataset. Firstly, the fifty stacks were scanned along with selected reference
materials, which were measured for density in a conventional way. Then, fifty linear
regressions were performed between the conventionally-determined density and the grey
value of the reference materials. A strong correlation (mean R2=0.998) between
conventionally-determined density and grey value was observed. The regressions also
provided calibration equations, which could translate a given grey value to a certain density.
For validation purposes, the fifty calibration equations were tested on extra reference
materials. The density from the computed tomography scanner had a mean absolute error of
0.008 g/cm3 (σ=0.004) and a mean percent error of 1.4% (σ=0.7). Additionally, one of the
calibration equations was applied to the creation of tree ring density profiles. An important
result of the study was that it was not possible to deduce a sole calibration equation, as
typically done with densitometers and medical computed tomography scanners. Thus, the
calibration of each scan was inevitable, due to the various degrees of freedom of the
industrial computed tomography scanner. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die mikrodensitometrie van hout, dws die kwantifisering van die digtheid op die mikrometer
skaal is belangrik vir verskillende wetenskaplike dissiplines soos houtwetenskap, dendrochronologie,
dendro-ekologie, dendro-klimatologie, biomassa bepaling en vir die industriële
gebruik van verwerkte hout. Met die koms van die industriële tomografie skandeerders is
kragtige toerusting vir die meting van houtdigtheid beskikbaar. Die metodologiese raamwerk
vir die bepaling van hout digtheid met die masjiene is egter nog nie ten volle ontwikkel nie. Dit
kan aanleiding gee tot metingsfoute wat nie voldoende geanaliseer en beskryf word nie. Die
doel van hierdie studie is dus om ‘n metode te ontwikkel om houtdigtheid te kwantifiseer deur
die gebruik van ‘n industriële tomografie-skandeerder.
In hierdie studie is industriële laser ligstraal tomografie gebruik om die mikrodensitometrie
van hout te bepaal. Vir die monster datastel is vyftig stapels van die stam skywe van 'n gelyke
aantal Pinus radiata bome gebruik. Eerstens is die vyftig stapels geskandeer saam met
geselekteerde verwysingsmateriaal wat vir digtheid gemeet is op 'n konvensionele manier.
Daarna is vyftig lineêre regressies ontwikkel tussen die digtheid wat bepaal is deur die
konvensionele digtheidsmetode en die grys waarde van die verwysing materiaal. Met die
studie is waargeneem dat daar ‘n sterk korrelasie (R² = 0.998) is tussen die digtheid gemeet
deur die gebruik van die konvensionele metode en die gryswaarde. Die regressies voorsien
ook kalibrasie vergelykings, wat 'n gegewe grys waarde kan assosieer met 'n sekere digtheid.
Vir validerings doeleindes, is die vyftig kalibrasie vergelykings getoets op ekstra
verwysingsmateriaal. Die digtheid gemeet deur die tomografie-skandeerder het 'n gemiddelde
absolute afwyking van 0.008 g/cm³ (σ=0.004) en 'n gemiddelde 1.4% (σ=0.7) fout getoon.
Verder is een van die ontwikkelde kalibrasie vergelykings toegepas om boomring
digtheidsprofiele te skep. Die studie het bevind dat ‘n enkele kallibrasie vergelyking nie
gebruik kan word soos tipies met die gebruik van densitometers en mediese tomografie
skandeerders nie. Die industriële tomografie-skandeerder moes dus gekalibreer word met
elke skandering as gevolg van die verskillende grade van vryheid wat bevind is in die studie. | af_ZA |
dc.format.extent | 49 pages : illustrations | |
dc.language.iso | en_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Tomography | en_ZA |
dc.subject | Industrial CT scanners -- Calibration | en_ZA |
dc.subject | Microdensitometry | en_ZA |
dc.subject | Wood -- Density -- Measurement | en_ZA |
dc.subject | Pinus radiata | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | Greyscale-density calibration of an industrial CT scanner for wood microdensitometry | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |