dc.contributor.advisor | Waghid, Yusef | |
dc.contributor.author | Van Zyl, Mariana | |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2015-12-14T07:42:17Z | |
dc.date.available | 2015-12-14T07:42:17Z | |
dc.date.issued | 2015-12 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/97766 | |
dc.description | Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2015. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: As an educator and principal of a public secondary school, I am convinced that every
learner’s school career is influenced by the extent to which teachers give recognition
to each individual learner and how well teachers, parents and the peer group know
the learner. It remains important that every learner completes his/her school career
successfully. The goal of every school therefore should be that the teaching and
learning processes take place in the context of knowledge acquisition, as well as the
personal circumstances of each learner.
The learner must, however, comply with certain minimum assessment standards to
complete his or her school career successfully. This means that the education
policies and authorities, as well as the schools and the methods of teaching and
learning, form an integral part of the learner’s education. This research study
therefore also refers to the curriculum and the establishment of values and virtues.
This study of the role of recognition of the learner’s positive traits may serve as a
valuable guideline when examining the reasons or factors why learners are unable to
meet the minimum requirements to complete their school careers. As a consequence
of this, the involvement of parents concerning their children's completion of a school
career, as well as the necessary knowledge, support and understanding of their
children, may serve as a motivation for further studies at colleges, universities and
other tertiary institutions world-wide. Insight into and recognition of a learner’s
personal circumstances and needs may also serve as encouragement for the learner
to complete his or her school career.
When teachers show positive recognition and understanding of learners’ positive
traits, it may inspire learners to not merely be satisfied with the minimum criteria or
achievements. After completion of their school careers these learners may well
continue to try to live up to these high standards and values and may make a
valuable contribution to the establishment and promotion of a healthy democracy. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: As opvoeder en skoolhoof van ’n openbare sekondêre skool is dit vir my duidelik dat
elke leerder se skoolloopbaan beïnvloed word deur die individuele erkenning aan
asook kennis van ’n leerder deur die onderwysers, ouers en portuurgroep. Dit bly
belangrik dat elke leerder sy/haar skoolloopbaan suksesvol voltooi. Enige skool se
doelwit moet dus die onderrig en leer van sy leerders wees, in die konteks van
kennisverwerwing en menswees.
Die leerder moet egter aan minimum assesseringstandaarde voldoen om sy/haar
skoolloopbaan suksesvol te voltooi. Dus is die onderwysbeleid, -owerhede, skole en
die wyse waarop leer en onderrig plaasvind, ’n integrale deel van die leerder se
opvoeding en word daar in hierdie navorsingstudie ook na die kurrikulum en die
vestiging van waardes en deugde verwys. Hierdie studie oor die rol van erkenning
aan die leerder wat deugde betref, kan as waardevolle riglyn dien wanneer na redes
of faktore gesoek word waarom leerders nie aan die minimum vereistes kan voldoen
om hulle skoolloopbaan te voltooi nie. Voortvloeiend hieruit kan die betrokkenheid
van ouers ten opsigte van die voltooiing van ’n skoolloopbaan in die onderwys, met
die nodige kennis, ondersteuning en begrip vir hul kinders as motivering dien vir
verdere studie aan universiteite, kolleges en ander tersiêre inrigtings regoor die
wêreld. Insig in en erkenning van die leerder se persoonlike omstandighede en
behoeftes kan ook as aansporing dien in die voltooiing van die leerder se
skoolloopbaan.
Wanneer die onderwyser positiewe erkenning gee aan en begrip toon vir leerders se
deugde, kan dit moontlik lei tot leerders wat nie bloot met die minimum kriteria en
prestasies tevrede sal wees nie. Na die voltooiing van ’n suksesvolle skoolloopbaan
mag hierdie leerders hul hoë standaarde bly nastreef en hul waardes so uitleef dat
hulle as goeie landsburgers ’n positiewe rol speel in die handhawing en uitbou van ’n
gesonde demokrasie. | af_ZA |
dc.format.extent | 74 pages | en_ZA |
dc.language.iso | af_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Citizenship | en_ZA |
dc.subject | Education -- Philosophy -- Cross-cultural studies | en_ZA |
dc.subject | Education -- Aims and objectives -- Cross-cultural studies | en_ZA |
dc.subject | Learner recognition | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | ’n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van ’n demokratiese, multi-kulturele samelewing | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |