50 Jaar van USB se bestaan
(2013-10)
Article
As ’n voorsmakie van ’n jaar vol herinneringe in 2014, wanneer die USB sy 50ste bestaansjaar herdenk, kyk ons terug na enkele foto’s van die afgelope 50 jaar – van die eerste MBA-groep tot hoe die USB nou lyk